Close Menu
  • TUIS
  • NUUS
  • FEESTE EN KONSERTE
    • Afrikaans is Groot
    • Krone
  • TOEKENNINGS
  • RESENSIES
  • KONTAK ONS
    • Gesels met ons
    • Privaatheidsbeleid
    • Adverteer
    • Deel jou geleentheid
TikTok Instagram Facebook WhatsApp X (Twitter)
TikTok Facebook Instagram WhatsApp X (Twitter)
Afrikaanse Musieknuus
  • TUIS
  • NUUS
  • FEESTE EN KONSERTE
    1. Afrikaans is Groot
    2. Krone
    3. View All

    Afrikaans is Groot maak wéér geskiedenis!

    2 April 2026

    Afrikaans is Groot 2025: Die grootste historiese konsert nóg!

    25 Maart 2025

    Afrikaans is Groot hou vir ’n 11de keer konsert en jy kan wen!

    27 Maart 2024

    Die GrootJol toer die land plat in 2023!

    2 Maart 2023

    SIA se Charmaine se derde jaar by ‘Krone’: ’n Onvergeetlike musiekervaring

    15 September 2025

    Talle nuwe gesigte by dié jaar se Krone-konsert

    26 Januarie 2025

    ‘Krone’ weer op Loftus vanjaar!

    9 April 2024

    Maak gereed vir ‘Krone’ op Loftus!

    14 Februarie 2023

    Liefde by die Dam vier 10 jaar met ’n wêreldklas Super Mega Bonanza

    20 April 2026

    Afrikaans is Groot maak wéér geskiedenis!

    2 April 2026

    Super Mega Bonanza: 10 jaar van ‘Liefde By Die Dam’

    26 Februarie 2026

    SIA se Charmaine se derde jaar by ‘Krone’: ’n Onvergeetlike musiekervaring

    15 September 2025
  • TOEKENNINGS
  • RESENSIES
  • KONTAK ONS
    • Gesels met ons
    • Privaatheidsbeleid
    • Adverteer
    • Deel jou geleentheid
Afrikaanse Musieknuus
Home»Nuus»Joe Foster skiet musiekvideo vir nuwe snit
Nuus

Joe Foster skiet musiekvideo vir nuwe snit

Redaksiespan29 November 2017
Deel
Facebook WhatsApp Telegram Twitter Copy Link

“’n Mens maak seer met woorde en juis oor daardie rede kan ’n mens nie altyd met woorde jammer sê nie, maar eerder vergifnis vra deur iemand net vas te hou.” Só sê die sanger en liedjieskrywer Joe Foster, wie se musiekvideo van sy nuwe enkelsnit, Vrede Maak, onlangs opgeneem is. Dié enkelsnit is eksklusief op die JOOX-musiekstroom app aan sy aanhangers beskikbaar gestel.

“Ek het JOOX gekies want ek dink regtig dis baie belangrik om deel te wees van hierdie platform,” het Joe vertel. Volgens Joe is JOOX perfek vir die Afrikaanse musiekbedryf – veral as mens die toekoms in ag neem waar musiekstroom-apps nóg meer gaan groei en gewilder gaan word.

Vandat Joox in Suid-Afrika bekend gestel is, het dit ’n reuse-omwenteling in die Afrikaanse
musiekwêreld veroorsaak.

Met verskeie funksies op die app het musiekliefhebbers nou hul gunsteling Afrikaanse treffers binne bereik en kan hulle selfs hul eie persoonlike speellyste saamstel.

Laai JOOX af op jou foon en teken aan deur die kode JOEFOSTER te gebruik. Sodoende kry jy een maand se gratis subskripsie as BBP-lid – met die wêreld se musiek aan jou vingerpunte.

Laai die JOOX-app gratis in die Google Playstore en App Store af en luister na weeklikse nuwe speellyste met jou gunsteling Afrikaanse nommers.

Verkry gratis toegang tot die volgende:

  • Groot biblioteek – Kry onmiddellik toegang tot musiek van regoor die wêreld
  • JOOX Radio – Toegang tot meer as 50 radiostasies met ’n groot aantal liedjies
  • Aanbevole speellyste – Vind speellyste deur ons saamgestel met liedjies om jou bui te pas
  • “Real-Time Sharing” – deel jou liedjies met jou WeChat-vriendekring en op jou “Oomblikke”

Die JOOX VIP-diens sluit die volgende in vir toegewyde musiek-aanhangers:

  • Speel op aanvraag
  • Laai af om later te luister
  • Hoë gehalte-stroming
  • Geen klank-advertensies

Gaan na www.joox.com vir meer inligting.

JOOX is ’n produk van Tencent Africa Services – ’n gesamentlike onderneming tussen Tencent Mobility in Hong Kong en Suid-Afrikaanse mediamaatskappye. Ander produkte uit hul stal sluit in WeChat en VOOV.

Redaksiespan

Die redaksiespan maak keuses oor wat, wie en waar op die webblad moet gebeur.

JY SAL OOK HIERVAN HOU:

‘Hemel Op Tafelberg’ kry nuwe lewe: Kurt Darren en Spoegwolf snoer kragte
Zaan Sonnekus en Tasché tref diep met kragtoer duet ‘Dood’
Francois van Coke onthul nuwe enkelsnit en droomagtige musiekvideo
SKEUR breek grense met rou, eerlike debuut-EP

Teken in op ons nuusbrief

Ontvang die jongste musieknuus in jou e-posbus.

‘Hemel Op Tafelberg’ kry nuwe lewe: Kurt Darren en Spoegwolf snoer kragte

24 April 2026

Zaan Sonnekus en Tasché tref diep met kragtoer duet ‘Dood’

24 April 2026

Francois van Coke onthul nuwe enkelsnit en droomagtige musiekvideo

23 April 2026

SKEUR breek grense met rou, eerlike debuut-EP

21 April 2026

Bibi betower met nuwe liefdesballade ‘Dromers’

17 April 2026

Type above and press Enter to search. Press Esc to cancel.