Die groep Gevoel van Veiligheid, het die afgelope twee tot drie jaar tyd in Ruan Graaff se ateljee spandeer om hul nuwe album Man in die maan, te voltoo
Nuus
Die manne van DZL skop eerskomende naweek hul Musica-toer af, en jy staan die kans om groot te wen!
Jonk in Afrikaans is ’n musikale pop-sokkie ekstravaganza, wat dié lente, in samewerking met Carnival City Sun International aangebied word.
Is dit Pitbull? Dalk Jack Parow? Nee wag, dit lyk mos soos Queen… of is dit nou Snotkop? Of Vanilla Ice? Nee, dis BOON wat die nuwe Weiveld temalied sing!
Jan Blohm is weer in die kollig met Die Liefde Album. Die rebelseun is ouer en mens hoor die lesse van die lewe in sy lirieke.
Die ikonies rocker, Francois van Coke, het ’n paar van sy vriende ingeroep vir ’n opwindende nuwe 4-snit EP.
Die bekroonde en uiters begaafde pianis, Rocco de Villiers, is terug met ’n splinternuwe popalbum!
Die groep Marcato het pas hul nuwe enkelsnit, Staan Net By My, wat hul liefde vir die natuur en die stilte op die plaas vasvang, vrygestel.
Die bekende en sekerlik een van die grootste kuierplekke in Pretoria, Weiveld, gaan ruk en rol eerskomende Vrydagaand, 13 Julie 2018!
Draai jou radio harder, want Xander Joubert se eerste enkelsnit, Aardbewing, is beslis nie iets wat jy wil mis nie.