Close Menu
  • TUIS
  • NUUS
  • FEESTE EN KONSERTE
    • Afrikaans is Groot
    • Krone
  • TOEKENNINGS
  • RESENSIES
  • KONTAK ONS
    • Gesels met ons
    • Privaatheidsbeleid
    • Adverteer
    • Deel jou geleentheid
TikTok Instagram Facebook WhatsApp X (Twitter)
TikTok Facebook Instagram WhatsApp X (Twitter)
Afrikaanse Musieknuus
  • TUIS
  • NUUS
  • FEESTE EN KONSERTE
    1. Afrikaans is Groot
    2. Krone
    3. View All

    Afrikaans is Groot maak wéér geskiedenis!

    2 April 2026

    Afrikaans is Groot 2025: Die grootste historiese konsert nóg!

    25 Maart 2025

    Afrikaans is Groot hou vir ’n 11de keer konsert en jy kan wen!

    27 Maart 2024

    Die GrootJol toer die land plat in 2023!

    2 Maart 2023

    SIA se Charmaine se derde jaar by ‘Krone’: ’n Onvergeetlike musiekervaring

    15 September 2025

    Talle nuwe gesigte by dié jaar se Krone-konsert

    26 Januarie 2025

    ‘Krone’ weer op Loftus vanjaar!

    9 April 2024

    Maak gereed vir ‘Krone’ op Loftus!

    14 Februarie 2023

    Liefde by die Dam vier 10 jaar met ’n wêreldklas Super Mega Bonanza

    20 April 2026

    Afrikaans is Groot maak wéér geskiedenis!

    2 April 2026

    Super Mega Bonanza: 10 jaar van ‘Liefde By Die Dam’

    26 Februarie 2026

    SIA se Charmaine se derde jaar by ‘Krone’: ’n Onvergeetlike musiekervaring

    15 September 2025
  • TOEKENNINGS
  • RESENSIES
  • KONTAK ONS
    • Gesels met ons
    • Privaatheidsbeleid
    • Adverteer
    • Deel jou geleentheid
Afrikaanse Musieknuus
Home»Nuus»Weiveld kry ’n nuwe temalied!
Nuus

Weiveld kry ’n nuwe temalied!

Redaksiespan10 Julie 2018
Deel
Facebook WhatsApp Telegram Twitter Copy Link

FOTO: Facebook

Die bekende en sekerlik een van die grootste kuierplekke in Pretoria, Weiveld, gaan ruk en rol eerskomende Vrydagaand, 13 Julie 2018!  

Daar is groot opwinding in die lug want die baie gewilde Jay tree op met die voorvertoning wat deur die Sommer-sangeres, Geraldine Scholtz behartig sal word.

Wat egter vir addisionele opwinding sorg is dat die nuwe amptelike Weiveld Tune ook eerskomende Vrydagaand bekendgestel sal word!  

Wie die sanger is wat dié nuwe liedjie gaan sing wil Rex van Deventer, venoot van Weiveld, glad nie sê nie: “Dit is ’n baie groot geheim, maar wat ek wel kan sê is dat mense weggeblaas gaan word! Dis anders en nuut en die liedjie pas Weiveld soos ’n handskoen. Die gehoor is in vir ’n lekker verrassing,” sê hy opgewonde.

Die liedjie sal eksklusief op Weiveld Tunes Vol. 3 wees wat later vanjaar uitgereik sal word.  Weiveld Tunes Vol. 2 het gedurende 2017 goue status bereik.    

Toegang kos R80 per persoon. Weiveld is geleë op die Hoek van Graham en Boschkop, Zwavelpoort, Pretoria Oos.

Redaksiespan

Die redaksiespan maak keuses oor wat, wie en waar op die webblad moet gebeur.

JY SAL OOK HIERVAN HOU:

‘Hemel Op Tafelberg’ kry nuwe lewe: Kurt Darren en Spoegwolf snoer kragte
Zaan Sonnekus en Tasché tref diep met kragtoer duet ‘Dood’
Francois van Coke onthul nuwe enkelsnit en droomagtige musiekvideo
SKEUR breek grense met rou, eerlike debuut-EP

Teken in op ons nuusbrief

Ontvang die jongste musieknuus in jou e-posbus.

‘Hemel Op Tafelberg’ kry nuwe lewe: Kurt Darren en Spoegwolf snoer kragte

24 April 2026

Zaan Sonnekus en Tasché tref diep met kragtoer duet ‘Dood’

24 April 2026

Francois van Coke onthul nuwe enkelsnit en droomagtige musiekvideo

23 April 2026

SKEUR breek grense met rou, eerlike debuut-EP

21 April 2026

Bibi betower met nuwe liefdesballade ‘Dromers’

17 April 2026

Type above and press Enter to search. Press Esc to cancel.