Jan Blohm is weer in die kollig met Die Liefde Album. Die rebelseun is ouer en mens hoor die lesse van die lewe in sy lirieke.
Skrywer: Promosie
Die ikonies rocker, Francois van Coke, het ’n paar van sy vriende ingeroep vir ’n opwindende nuwe 4-snit EP.
Super Naweek is ’n splinternuwe Afrikaanse-musiekfees vir die hele familie aan die Noordkus van Suid-Afrika.
Karen Zoid en Johnny Clegg het in Donderdagaand se episode van die Republiek van Zoid Afrika sy ikoniese treffer, Great Heart, gesing.
‘Kaasliefhebbers’ staan nader, want die dansmusiekkoning, Jan Bloukaas, is terug met ’n splinternuwe bederf vir die oor wat beslis nie misgeloop moet word nie.
Brendan Peyper en Snotkop, wat beide op 28 en 29 Julie in Pretoria en 4 Augustus in Kaapstad tydens die gewilde Krone 5 konsert te sien is, deel hul gunsteling musiek in ’n Apple Music-speellys.
Elizma Theron is reeds ’n maand of wat besig om die wêreld aan die brand te sing met haar girl power treffer-enkelsnit, Marilyn Monroe, en nou is haar kraakvars nuwe album, Hierdie hart brand liefde, ook op die rakk
Lefra Produksies kondig met trots aan dat hulle die mees suksevolle rock & roll musiekblyspel, Buddy – the Holly story, in Suid-Afrika gaan aanbied!