Close Menu
  • TUIS
  • NUUS
  • FEESTE EN KONSERTE
    • Afrikaans is Groot
    • Krone
  • TOEKENNINGS
  • RESENSIES
  • KONTAK ONS
    • Gesels met ons
    • Privaatheidsbeleid
    • Adverteer
    • Deel jou geleentheid
TikTok Instagram Facebook WhatsApp X (Twitter)
TikTok Facebook Instagram WhatsApp X (Twitter)
Afrikaanse Musieknuus
  • TUIS
  • NUUS
  • FEESTE EN KONSERTE
    1. Afrikaans is Groot
    2. Krone
    3. Kyk na alles

    Afrikaans is Groot maak wéér geskiedenis!

    2 April 2026

    Afrikaans is Groot 2025: Die grootste historiese konsert nóg!

    25 Maart 2025

    Afrikaans is Groot hou vir ’n 11de keer konsert en jy kan wen!

    27 Maart 2024

    Die GrootJol toer die land plat in 2023!

    2 Maart 2023

    ‘Krone’ skuif terug arena toe – en dis wat jy móét weet!

    23 Julie 2026

    SIA se Charmaine se derde jaar by ‘Krone’: ’n Onvergeetlike musiekervaring

    15 September 2025

    Talle nuwe gesigte by dié jaar se Krone-konsert

    26 Januarie 2025

    ‘Krone’ weer op Loftus vanjaar!

    9 April 2024

    Betify Hartenbos GrootFees 2026 nóg groter dié jaar!

    27 Augustus 2026

    Alles wat jy móét weet oor Afrikaans Oppi Platteland Kaapstad 2027

    24 Augustus 2026

    ‘Krone’ skuif terug arena toe – en dis wat jy móét weet!

    23 Julie 2026

    Francois van Coke & Vriende 2026: Gereed om geskiedenis te maak

    4 Junie 2026
  • TOEKENNINGS
  • RESENSIES
  • KONTAK ONS
    • Gesels met ons
    • Privaatheidsbeleid
    • Adverteer
    • Deel jou geleentheid
Afrikaanse Musieknuus
Nuus

Oudisie vir Buddy – The Holly Story skop binnekort af

Promosie3 April 2018
Deel
Facebook WhatsApp Telegram Twitter Copy Link

Lefra Produksies kondig met trots aan dat hulle die mees suksevolle rock & roll musiekblyspel, Buddy –  the Holly story, in Suid-Afrika gaan aanbied!

Hierdie musiekblyspel sal by Emperors Palace se Theatre of Marcellus aangebied word van 14 Mei tot 10 Junie 2018. Buddy is deur meer as 25 miljoen mense wêreldwyd geniet en vertel die tragiese verhaal van Buddy Holly se kort lewe wat saam met sy hoërskoolvriende, The Crickets, die wêreld van countrymusiek omgekeer het met wonderlike rock & roll liedjies soos Rave On, Peggy Sue, La Bamba, Words Of Love, Oh Boy en vele meer.

Lefra Produksies nooi nou belangstellende akteurs en musikante om vir verskillende rolle te oudisie. Dit is belangrik dat die musikante ook moet kan toneelspeel. Oudisies vind plaas op 4 en 5 April met repetisies wat van 10 April tot 14 Mei 2018 sal plaasvind.  

Belangstellendes kan hul CV’s en ’n voltooide oudisievorm faks na: 086 219 4834 of e-pos aan admin@lefra.com.

Daar gaan oudisies gehou word vir die volgende karakters:

  • Joe B Mauldin – Double base speler en een van die Crickets (25)
  • Jerry Allsison – Drommer en een van die Crickets (25)
  • Maria Helena Holly – Buddy se Vrou (25)
  • The Big Bopper – (40)
  • Ritchie Valens – Aantreklik en lekker beweeglik (25)
  • Hipockets Duncan – Amerikaanse Radio DJ  (40)
  • Norman Petty – Musiekregisseur (40)
  • Vi Petty – Moet ook aan klavier speel (40)
  • Apollo Performer – Manlik Swart – moet goeie humorsin hê. Moet kan sing, toneelspeel en moontlik ’n instrument kan speel
  • Apollo Performer – Vroulik Swart – Moet kan sing en toneelspeel.  Verkieslik ook ’n musiekinstrument kan bespeel, maar nie noodsaaklik nie.
  • Ensemble – Akteurs/Sangers/Musikante wat in verskeie rolle aangewend kan word
Promosie

JY SAL OOK HIERVAN HOU:

Droomsindroom vier die mense wat lig bring met ‘Vir Die Son’
Kurt Darren en Zaan Sonnekus blaas nuwe lewe in ikoniese ‘Meisie Meisie’
Franja du Plessis vier 10 jaar – hier’s 10 van haar gewildste liedjies
Dian Roux stel rou, emosionele nuwe enkelsnit bekend

Teken in op ons nuusbrief

Ontvang die jongste musieknuus in jou e-posbus.

Droomsindroom vier die mense wat lig bring met ‘Vir Die Son’

18 September 2026

Kurt Darren en Zaan Sonnekus blaas nuwe lewe in ikoniese ‘Meisie Meisie’

18 September 2026

Franja du Plessis vier 10 jaar – hier’s 10 van haar gewildste liedjies

17 September 2026

Dian Roux stel rou, emosionele nuwe enkelsnit bekend

14 September 2026

Wat jy onthou, het sy vergeet – Fran Prins stel ‘Jy Onthou Nie’ bekend

14 September 2026

Tik hier bo en druk Enter om te soek. Druk Esc om te kanselleer.