Berei jou voor vir ’n nostalgiese musikale reis met Willem Botha, Ruan Josh, Reynardt Hugo, Germandt Geldenhuys en Lee Scott by Heroes Brackenfell op 19 en 21 Julie en Emperors Palace op 4 Augustus.
Wen
Beantwoord ’n eenvoudige vraag en staan die kans om een van tien kaartjies vir Afrikaans Gaan Global op 5 September los te slaan.
Beantwoord ’n eenvoudige vraag en staan die kans om een van twee kaartjies vir Posduif se konsert by Weiveld in Pretoria op Saterdag, 12 Oktober 2019 los te slaan.
Beantwoord ’n eenvoudige vraag en staan die kans om een van drie dubbelkaartjies vir die Kirstenbosch Summer Concert met Spoegwolf en Jan Blohm te wen.
Beantwoord ’n eenvoudige vraag en staan die kans om ’n Tussen Sterre-geskenkpak (hoed, t-hemp, CD en ’n getekende plakkaat) los te slaan.
Beantwoord ’n eenvoudige vraag en staan die kans om een van tien dubbelkaartjies vir die River Life Festival in Pretoria los te slaan!
Beantwoord ’n eenvoudige vraag en staan die kans om een van vier dubbelkaartjies vir Ek ♥ die Vrystaat los te slaan!
Beantwoord ’n eenvoudige vraag en staan die kans om ’n dubbelkaartjie na Bobby en Karlien van Jaarsveld se In Ons Skoene-produksie in Polokwane los te slaan!
Beantwoord ’n eenvoudige vraag en staan die kans om ’n getekende eksemplaar van Joe Foster se nuwe album, Volgende Stap, asook ’n dubbelkaartjie na die bekendstelling daarvan los te slaan!
Beantwoord ’n eenvoudige vraag en staan die kans om ’n dubbelstel-gouesirkel kaartjie vir Jonk in Afrikaans te wen!