Close Menu
  • TUIS
  • NUUS
  • FEESTE EN KONSERTE
    • Afrikaans is Groot
    • Krone
  • TOEKENNINGS
  • RESENSIES
  • KONTAK ONS
    • Gesels met ons
    • Privaatheidsbeleid
    • Adverteer
    • Deel jou geleentheid
TikTok Instagram Facebook WhatsApp X (Twitter)
TikTok Facebook Instagram WhatsApp X (Twitter)
Afrikaanse Musieknuus
  • TUIS
  • NUUS
  • FEESTE EN KONSERTE
    1. Afrikaans is Groot
    2. Krone
    3. View All

    Afrikaans is Groot maak wéér geskiedenis!

    2 April 2026

    Afrikaans is Groot 2025: Die grootste historiese konsert nóg!

    25 Maart 2025

    Afrikaans is Groot hou vir ’n 11de keer konsert en jy kan wen!

    27 Maart 2024

    Die GrootJol toer die land plat in 2023!

    2 Maart 2023

    SIA se Charmaine se derde jaar by ‘Krone’: ’n Onvergeetlike musiekervaring

    15 September 2025

    Talle nuwe gesigte by dié jaar se Krone-konsert

    26 Januarie 2025

    ‘Krone’ weer op Loftus vanjaar!

    9 April 2024

    Maak gereed vir ‘Krone’ op Loftus!

    14 Februarie 2023

    Liefde by die Dam vier 10 jaar met ’n wêreldklas Super Mega Bonanza

    20 April 2026

    Afrikaans is Groot maak wéér geskiedenis!

    2 April 2026

    Super Mega Bonanza: 10 jaar van ‘Liefde By Die Dam’

    26 Februarie 2026

    SIA se Charmaine se derde jaar by ‘Krone’: ’n Onvergeetlike musiekervaring

    15 September 2025
  • TOEKENNINGS
  • RESENSIES
  • KONTAK ONS
    • Gesels met ons
    • Privaatheidsbeleid
    • Adverteer
    • Deel jou geleentheid
Afrikaanse Musieknuus
Home»Wen»Wen ’n dubbelkaartjie vir ‘In Ons Skoene’ in Polokwane
Wen

Wen ’n dubbelkaartjie vir ‘In Ons Skoene’ in Polokwane

Redaksiespan6 September 2018
Deel
Facebook WhatsApp Telegram Twitter Copy Link

Beantwoord ’n eenvoudige vraag en staan die kans om ’n dubbelkaartjie na Bobby en Karlien van Jaarsveld se In Ons Skoene-produksie in Polokwane los te slaan!

Ná twee suksesvolle aflewerings van Bobby en Karlien van Jaarsveld se unike musiekproduksie,  In Ons Skoene – in Johannesburg en Kaapstad – kan inwoners van Polokwane hul vere reg skud vir die broer en suster.

Die konsert, wat slegs vir ’n beperkte aantal vertonings beskikbaar is, vind 27 September by Bolivia Lodge in Polokwane plaas.

Konsertgangers kan uitsien na verskeie treffers van Bobby en Karlien, ’n paar gunstelinge en ’n intieme blik op hul lewens in die kollig.

Die produksie is 90 minute lank en sluit ’n vyf-stuk orkes in. “Die produksie beloof om konsertgangers op ’n reis in Bobby en Karlien se skoene te neem, en ’n ander sy van hul te ontdek,” sê Wian Smith, organiseerder van die produksie.

Beide het reeds diep spore in die vermaaklikheids wêreld getrap. Hulle het al hoofrolle in flieks en musiekblyspele vertolk en natuurlik spog Karlien met die Strictly Come Dancing-troffee en Bobby as een van die The Voice SA-afrigters.

Klik hier om meer te lees.

Jy kan ’n dubbelkaartjie vir Bobby en Karlien van Jaarsveld se In Ons Skoene-produksie in Polokwane losslaan.

Inskrywingsmetode:

Beantwoord ’n eenvoudige vraag en staan die kans om ’n dubbelkaartjie na Bobby en Karlien van Jaarsveld se In Ons Skoene-produksie in Polokwane te wen.

Inskrywingstydperk:

Inskrywings open Vrydag 7 September om 09:00 en sluit Vrydag 14 September om 09:00.

Prys:

’n Dubbelkaartjie na Bobby en Karlien van Jaarsveld se In Ons Skoene-produksie in Polokwane.

Wie kwalifiseer om deel te neem:

Enige Suid-Afrikaanse burger kan deelneem, maar deelnemers jonger as 18 moet toestemming van hul ouers of voogde verkry.

Ander reëls:

– Die wenners sal telefonies in kennis gestel word en daarna op Afrikaanse Musiek Nuus se webblad aangekondig word.
– Die kompetisie voldoen aan die vereistes van die Verbruikersbeskermingswet.
– Wenners is verantwoordelik vir verblyf, sowel as vervoer van en na die konsert.

HIERDIE KOMPETISIE HET GESLUIT. DIE WENNER IS DELMARIE STEYN.

Redaksiespan

Die redaksiespan maak keuses oor wat, wie en waar op die webblad moet gebeur.

JY SAL OOK HIERVAN HOU:

Boys R Back: Reis terug in tyd na die goue era van boybands
Wen een van tien kaartjies vir Afrikaans Gaan Global
Wen een van twee kaartjies na Posduif se Weiveld-optrede
Wen een van drie dubbelkaartjies vir die Kirstenbosch Summer Concert

Teken in op ons nuusbrief

Ontvang die jongste musieknuus in jou e-posbus.

‘Hemel Op Tafelberg’ kry nuwe lewe: Kurt Darren en Spoegwolf snoer kragte

24 April 2026

Zaan Sonnekus en Tasché tref diep met kragtoer duet ‘Dood’

24 April 2026

Francois van Coke onthul nuwe enkelsnit en droomagtige musiekvideo

23 April 2026

SKEUR breek grense met rou, eerlike debuut-EP

21 April 2026

Bibi betower met nuwe liefdesballade ‘Dromers’

17 April 2026

Type above and press Enter to search. Press Esc to cancel.