Wen een van tien dubbelkaartjies vir die River Life Festival

Beantwoord ’n eenvoudige vraag en staan die kans om een van tien dubbelkaartjies vir die River Life Festival in Pretoria los te slaan!

Op 6 Oktober bied die Roodevalley Faircity Hotel, in die hartjie van Pretoria, ’n konsert met Die Heuwels Fantasties aan. Goeie musiek gaan gepaar word met gin, bier en rum.

LEES OOK: Roodevalley Faircity Hotel: ’n Juweel in die hartjie van Pretoria

Jy kan een van tien dubbelkaartjies vir die River Life Festival losslaan.

Inskrywingsmetode:

Beantwoord ’n eenvoudige vraag en staan die kans om een van tien dubbelkaartjies vir die River Life Festival te wen.

Inskrywingstydperk:

Inskrywings open Maandag, 24 September om 09:00 en sluit Maandag, 1 Oktober om 09:00.

Prys:

’n Dubbelkaartjie vir die River Life Festival in Pretoria.

Wie kwalifiseer om deel te neem:

Enige Suid-Afrikaanse burger kan deelneem, maar deelnemers jonger as 18 moet toestemming van hul ouers of voogde verkry.

Ander reëls:

– Die wenners sal telefonies in kennis gestel word en daarna op Afrikaanse Musiek Nuus se webblad aangekondig word.
– Die kompetisie voldoen aan die vereistes van die Verbruikersbeskermingswet.
– Wenners is verantwoordelik vir verblyf, sowel as vervoer van en na die fees.

HIERDIE KOMPETISIE HET REEDS GESLUIT. HOU DIE SPASIE DOP VIR DIE WENNERS.