JACOBUS beleef ’n ware volronde oomblik met sy nuwe enkelsnit, “Probeer”, ’n emosionele duet saam met Demi Lee Moore. Van sy loopbaan se begin met haar liedjie “Mis Eet Slaap Herhaal” tot dié besonderse samewerking – ’n musikale droom wat nou werklikheid geword het.
Nuus
Die Bosveld maak gereed vir een van die grootste kuiergeleenthede van die jaar wanneer DorpToe Naboomspruit op 15 Augustus 2026…
Twee van Afrikaans se mees unieke alternatiewe kunstenaars, Schwabie en Vreemd, slaan vir die eerste keer musikale hande saam met…
Daar breek ’n nuwe seisoen aan vir Zaan Sonnekus. Ná ’n jaar van persoonlike groei, diep selfondersoek en ingrypende veranderinge,…
Wat gebeur wanneer vier van Afrikaans se gewildste kunstenaars saamspan vir ’n kragtige nuwe enkelsnit wat die hartsnare roer? Jy…
Ná byna ’n jaar sonder nuwe musiek is BCOM terug – en hulle maak hul terugkeer met ’n enkelsnit wat…
’n Opwindende nuwe hoofstuk breek aan vir die Afrikaanse musiekbedryf met die bekendstelling van Die TJAART! – Die Afrikaanse Musiek…
Die Afrikaanse sangeres Annelie is terug met ’n splinternuwe enkelsnit wat beslis nie ongemerk gaan verbygaan nie. Met “Gevaar” lewer…
Die geliefde Afrikaanse sangeres Liezel Pieters is terug met ’n splinternuwe enkelsnit, “Jou Weer Eerste Soen” – ’n nostalgiese liefdeslied…
Chris Steyn is terug met nóg ’n enkelsnit wat beloof om luidkeels saamgesing te word. Sy splinternuwe vrystelling, “Dammit Ek’s…