Daar was geen twyfel dat Henrico Coetzer (23) die één is wat sy nuwe liedjie, Soos Reën moet sing nie. …
Nuus
Neil Somers se splinternuwe musiekvideo, Silwer Kombers, is pas hierdie naweek bekendgestel en is vervaardiger deur Christian Botha van Brickwolf…
Die talentvolle Cordelia, wat bekendheid verwerf het met liedjies soos Mal in jou kop en Eerste Woorde, het kragte saamgesnoer…
Jennifer Zamudio se 11de album sal in Junie 2016 op die rakke wees. Die titelsnit van die gelyknamige album Ongelooflik is Jennifer se tweede projek in noue samewerking met Palmer Global Ink in Nashville, Tennesse VSA.