Ná die ongekende sukses van “Toelaat”, slaan Bernice West en Droomsindroom ’n splinternuwe kreatiewe rigting in met die bekendstelling van…
Nuus
Francois van Coke hou aan om aanhangers op hul tone te hou met sy ambisieuse plan om elke maand tot…
Riaan Benadé se nuwe enkelsnit, “Lof”, is ’n opregte liefdeslied geïnspireer deur sy vrou, Melissa, wat luisteraars herinner om waardering uit te spreek en die mense naaste aan hulle se lof te besing.
Ná die suksesvolle vrystelling van Barto se EP, “Nuwe Spore”, het die duet “Dank Die Here Vir Jou” saam met…
Met sy debuutenkelsnit, “Vivo”, maak die Afrikaanse folk-sanger en liedjieskrywer Chris Karl ’n besonder persoonlike toetrede tot die musiekbedryf. Die…
Twee van Suid-Afrika se mees geliefde Afrikaanse kunstenaars, Adam Tas en Liezel Pieters, het kragte saamgesnoer vir die vrystelling van…
Bok van Blerk, die bekroonde Afrikaanse sanger en liedjieskrywer agter ikoniese treffers soos “De La Rey”, “My Kreet” en “Ik…
Die opkomende Afrikaanse sanger Richann neem luisteraars op ’n nostalgiese reis na die hart van die platteland met sy splinternuwe…
Zaan Sonnekus en Karlien van Jaarsveld slaan vir die eerste keer musikale kragte saam met hul splinternuwe duet, “Oor Mekaar”,…
Lianie May is terug met ’n splinternuwe enkelsnit wat presies op die régte tyd arriveer. In ’n wêreld waar stygende…