Die bekroonde Afrikaanse musiekgroep Posduif en die dinamiese sanger-liedjieskrywer Richann Brüssow span kragte saam vir hul nuutste enkelsnit, “Maklik In Die Moeilikheid”.
Nuus
Schwabie skop die bekendstelling van sy nuwe album, “Vreedsaam”, op ’n treffende wyse af met sy splinternuwe enkelsnit, “Vrede”, wat op 4 September beskikbaar sal wees.
Vars van die multi-platinum-sukses van hul gewilde treffer “Boerepompie”, span Snotkop en Ricus Nel weer kragte saam vir ’n splinternuwe enkelsnit wat beloof om Suid-Afrikaners regoor die land aan die sing én lag te kry.
“Die song gaan oor in die oomblik lewe en soveel daarvan maak terwyl ons lewendig is,” vertel Francois van Coke oor sy nuutste enkelsnit, “LEWE”, saam met Zaan Sonnekus.
Twee van Suid-Afrika se grootste en gewildste kunstenaars, Irene-Louise van Wyk en Early B, span weer kragte saam vir ’n splinternuwe enkelsnit wat beslis mense aan die praat én aan die dans gaan kry.
Met haar nuwe enkelsnit, “Vas in my Kop”, bring Heidi ’n vars Afrikaanse country-pop-klank wat die opwinding van ’n nuwe ontmoeting en die magie van ’n eerste dans perfek vasvang.
Drie geliefde stemme, een besonderse gesinsband en ’n splinternuwe liedjie wat luisteraars van die eerste noot af sal laat saamdans. Juanita du Plessis, Franja du Plessis en Ruan Josh span kragte saam vir hul nuwe enkelsnit, “Boots & All”.
Die geliefde Suid-Afrikaanse sanger Ivan Roux is terug met ’n kragtige nuwe enkelsnit, “LiefieLyf”, wat luisteraars van die eerste noot af in die hart tref.
Suid-Afrikaanse radio-omroeper, akteur, stemkunstenaar en sanger-liedjieskrywer Francois van Rensburg slaan ’n nuwe musikale rigting in met sy jongste enkelsnit, “Onafgerond”.
Bekend vir treffers soos “Carina” en “Yskas Skuif”, is Danny Smoke terug met ’n splinternuwe liefdesliedjie wat beloof om luisteraars reguit terug te neem na die dansvloer. Sy nuwe enkelsnit, “Lyftaal”, is sopas uitgereik.