Afrikaans is jóúne én dis myne, en dis groter as groot met Afrikaans is Groot wat vir ’n agste keer aangebied word.
Afrikaans is Groot
Rekordverkope vir die Kaapse Afrikaans is Groot-konserte was reeds op die eerste dag wat dit by Computicket geopen het aangeteken en dít was ’n goeie voorspelling van wat verder verwag kon word.
Dis binnekort weer tyd vir die grootste Afrikaanse musiekgebeurtenis van die jaar, Afrikaans is Groot! Om jou ervaring so gerieflik as moontlik te maak, is hier so ’n paar punte.
Die sanger, Dirk van der Westhuizen, wat bekend is vir treffers soos Sexy Vi My, Spoel My Af en Gooi Jou Suiker Op My gaan vanjaar op Afrikaans is Groot sing.
Die gewilde Afrikaanse konsert, Afrikaans is Groot, is terug in Pretoria, en wie weet? Vanjaar vlieg Steve of Jay dalk weer, miskien ontplof selfs meer vuurwerke as verlede jaar.
Die immergewilde Afrikaans is Groot-musiekproduksie wat in Maart by die Grand West Casino se Grand Arena plaasvind, is só gesog dat selfs van die kunstenaars in dié produksie besluit het om hul eie spesiale gaste te nooi deur middel van sosiale media.
Die lang wag is uiteindelik verby! Die organiseerders van Afrikaans is Groot voeg die daad by die woord, en soos beloof kan jy nóú jou kaartjies vir Afrikaans is Groot 2018 hernu sonder die lang rye en onnodige gewag.
Nadat Afrikaans is Groot reeds ’n ekstra vertoning vir hul Kaapstad-aanbiedings op 16 Maart bygevoeg het, is die vraag na kaartjies stééds oorweldigend.