Close Menu
  • TUIS
  • NUUS
  • FEESTE EN KONSERTE
    • Afrikaans is Groot
    • Krone
  • TOEKENNINGS
  • RESENSIES
  • KONTAK ONS
    • Gesels met ons
    • Privaatheidsbeleid
    • Adverteer
    • Deel jou geleentheid
TikTok Instagram Facebook WhatsApp X (Twitter)
TikTok Facebook Instagram WhatsApp X (Twitter)
Afrikaanse Musieknuus
  • TUIS
  • NUUS
  • FEESTE EN KONSERTE
    1. Afrikaans is Groot
    2. Krone
    3. View All

    Afrikaans is Groot maak wéér geskiedenis!

    2 April 2026

    Afrikaans is Groot 2025: Die grootste historiese konsert nóg!

    25 Maart 2025

    Afrikaans is Groot hou vir ’n 11de keer konsert en jy kan wen!

    27 Maart 2024

    Die GrootJol toer die land plat in 2023!

    2 Maart 2023

    SIA se Charmaine se derde jaar by ‘Krone’: ’n Onvergeetlike musiekervaring

    15 September 2025

    Talle nuwe gesigte by dié jaar se Krone-konsert

    26 Januarie 2025

    ‘Krone’ weer op Loftus vanjaar!

    9 April 2024

    Maak gereed vir ‘Krone’ op Loftus!

    14 Februarie 2023

    Liefde by die Dam vier 10 jaar met ’n wêreldklas Super Mega Bonanza

    20 April 2026

    Afrikaans is Groot maak wéér geskiedenis!

    2 April 2026

    Super Mega Bonanza: 10 jaar van ‘Liefde By Die Dam’

    26 Februarie 2026

    SIA se Charmaine se derde jaar by ‘Krone’: ’n Onvergeetlike musiekervaring

    15 September 2025
  • TOEKENNINGS
  • RESENSIES
  • KONTAK ONS
    • Gesels met ons
    • Privaatheidsbeleid
    • Adverteer
    • Deel jou geleentheid
Afrikaanse Musieknuus
Home»Feeste»Afrikaans is Groot»Afrikaans is Groot hou konsert vir ’n agste keer
Afrikaans is Groot

Afrikaans is Groot hou konsert vir ’n agste keer

Redaksiespan5 Maart 2019
Deel
Facebook WhatsApp Telegram Twitter Copy Link

FOTO: Verskaf

Afrikaans is jóúne én dis myne, en dis groter as groot met Afrikaans is Groot wat vir ’n agste keer aangebied word.

Die vervaardigers is reeds druk besig om verlede jaar se konsert soos ’n vulletjie te laat lyk: treffer ná treffer – dis ’n belofte.

Al jou gunstelinge is terug: Bok van Blerk, Karlien van Jaarsveld, Theuns Jordaan, Demi Lee Moore, Tarryn Lamb, Steve Hofmeyr, Snotkop, Riana Nel, Elvis Blue, Jay, Corlea, Bobby van Jaarsveld en nog vele meer.

Hou vas aan jou stoel en maak gereed – Afrikaans is Groot gaan die poppe laat dans.

Afrikaans is Groot word op 22 November (19:30), 23 November (13:00 en 19:30), 24 November (13:00), 29 November (19:30), 30 November (13:00 en 19:30) en 1 Desember (13:00) aangebied.

Loer hier na die vloerplan:

Klik hier om jou plek te bespreek of besoek jou naaste Computicket-tak by Checkers, Shoprite of House & Home. Kaartjiepryse wissel tussen R250 tot R650.

Kyk hier na die lokprent:

Redaksiespan

Die redaksiespan maak keuses oor wat, wie en waar op die webblad moet gebeur.

JY SAL OOK HIERVAN HOU:

Afrikaans is Groot maak wéér geskiedenis!
Afrikaans is Groot 2025: Die grootste historiese konsert nóg!
Afrikaans is Groot hou vir ’n 11de keer konsert en jy kan wen!
Die GrootJol toer die land plat in 2023!

Teken in op ons nuusbrief

Ontvang die jongste musieknuus in jou e-posbus.

‘Hemel Op Tafelberg’ kry nuwe lewe: Kurt Darren en Spoegwolf snoer kragte

24 April 2026

Zaan Sonnekus en Tasché tref diep met kragtoer duet ‘Dood’

24 April 2026

Francois van Coke onthul nuwe enkelsnit en droomagtige musiekvideo

23 April 2026

SKEUR breek grense met rou, eerlike debuut-EP

21 April 2026

Bibi betower met nuwe liefdesballade ‘Dromers’

17 April 2026

Type above and press Enter to search. Press Esc to cancel.