Close Menu
  • TUIS
  • NUUS
  • FEESTE EN KONSERTE
    • Afrikaans is Groot
    • Krone
  • TOEKENNINGS
  • RESENSIES
  • KONTAK ONS
    • Gesels met ons
    • Privaatheidsbeleid
    • Adverteer
    • Deel jou geleentheid
TikTok Instagram Facebook WhatsApp X (Twitter)
TikTok Facebook Instagram WhatsApp X (Twitter)
Afrikaanse Musieknuus
  • TUIS
  • NUUS
  • FEESTE EN KONSERTE
    1. Afrikaans is Groot
    2. Krone
    3. View All

    Afrikaans is Groot maak wéér geskiedenis!

    2 April 2026

    Afrikaans is Groot 2025: Die grootste historiese konsert nóg!

    25 Maart 2025

    Afrikaans is Groot hou vir ’n 11de keer konsert en jy kan wen!

    27 Maart 2024

    Die GrootJol toer die land plat in 2023!

    2 Maart 2023

    SIA se Charmaine se derde jaar by ‘Krone’: ’n Onvergeetlike musiekervaring

    15 September 2025

    Talle nuwe gesigte by dié jaar se Krone-konsert

    26 Januarie 2025

    ‘Krone’ weer op Loftus vanjaar!

    9 April 2024

    Maak gereed vir ‘Krone’ op Loftus!

    14 Februarie 2023

    Liefde by die Dam vier 10 jaar met ’n wêreldklas Super Mega Bonanza

    20 April 2026

    Afrikaans is Groot maak wéér geskiedenis!

    2 April 2026

    Super Mega Bonanza: 10 jaar van ‘Liefde By Die Dam’

    26 Februarie 2026

    SIA se Charmaine se derde jaar by ‘Krone’: ’n Onvergeetlike musiekervaring

    15 September 2025
  • TOEKENNINGS
  • RESENSIES
  • KONTAK ONS
    • Gesels met ons
    • Privaatheidsbeleid
    • Adverteer
    • Deel jou geleentheid
Afrikaanse Musieknuus
Home»Feeste»Afrikaans is Groot»Dirk van der Westhuizen dié jaar op Afrikaans is Groot
Afrikaans is Groot

Dirk van der Westhuizen dié jaar op Afrikaans is Groot

Redaksiespan12 Oktober 2018
Deel
Facebook WhatsApp Telegram Twitter Copy Link

FOTO: @AfrIsGroot Twitter

Die sanger, Dirk van der Westhuizen, wat bekend is vir treffers soos Sexy Vi My, Spoel My Af en Gooi Jou Suiker Op My gaan vanjaar op Afrikaans is Groot sing.

Die nuus is op Vrydag, 12 Oktober tydens die ontbytprogram, Breakfast with Martin Bester, op Jacaranda FM verklap. In ’n video, wat op Afrikaans is Groot se sosiale media gedeel is, deel Martin Bester die goeie nuus met Dirk.

Kyk die video hier:

@Dirkvdw is in trane. Het jy die nuus op @jacarandafm gehoor? Hy is vanjaar, van 23 November tot 2 Desember, een van die kunstenaars op die verhoog by Afrikaans is Groot 2018. Baie geluk Dirk. 🎉 As jy nog nie kaartjies het nie, kry joune nou hier 👉 https://t.co/9CrHtdNmj9 pic.twitter.com/sQAydTJnew

— Afrikaans is Groot (@AfrIsGroot) October 12, 2018

Afrikaans is Groot word vanjaar op 23, 24, 25, 29 en 30 November asook 1 en 2 Desember in die Sun Arena van Time Square aangebied.

Steve Hofmeyr, Theuns Jordaan, Bobby van Jaarsveld, Juanita du Plessis, Riana Nel, Elvis Blue, Karlien van Jaarsveld, Corlea, Refentse Morake, Snotkop, Die Heuwels Fantasties, Dewald Wasserfall, Touch of Class en Jay du Plessis is terug en konsertgangers kan ook uitsien na Ricus Nel en Jo Black.

LEES OOK: Afrikaans is Groot 2018: D-dag is hier!

Diegene wat nog ’n kaartjie of twee wil opraap sal moet wikkel. Kaartjies is baie beperk. Klik hier om jou sitplekke te bespreek, of besoek enige van hul takke by jou plaaslike Checkers Hyper, House & Home of Shoprite en maak seker jy kry jou kaartjies daar.

Gesels saam op Facebook, Twitter en Instagram deur die hutsteken #AiG2018Pta te gebruik.

Redaksiespan

Die redaksiespan maak keuses oor wat, wie en waar op die webblad moet gebeur.

JY SAL OOK HIERVAN HOU:

Afrikaans is Groot maak wéér geskiedenis!
Afrikaans is Groot 2025: Die grootste historiese konsert nóg!
Afrikaans is Groot hou vir ’n 11de keer konsert en jy kan wen!
Die GrootJol toer die land plat in 2023!

Teken in op ons nuusbrief

Ontvang die jongste musieknuus in jou e-posbus.

‘Hemel Op Tafelberg’ kry nuwe lewe: Kurt Darren en Spoegwolf snoer kragte

24 April 2026

Zaan Sonnekus en Tasché tref diep met kragtoer duet ‘Dood’

24 April 2026

Francois van Coke onthul nuwe enkelsnit en droomagtige musiekvideo

23 April 2026

SKEUR breek grense met rou, eerlike debuut-EP

21 April 2026

Bibi betower met nuwe liefdesballade ‘Dromers’

17 April 2026

Type above and press Enter to search. Press Esc to cancel.