Close Menu
  • TUIS
  • NUUS
  • FEESTE EN KONSERTE
    • Afrikaans is Groot
    • Krone
  • TOEKENNINGS
  • RESENSIES
  • KONTAK ONS
    • Gesels met ons
    • Privaatheidsbeleid
    • Adverteer
    • Deel jou geleentheid
TikTok Instagram Facebook WhatsApp X (Twitter)
TikTok Facebook Instagram WhatsApp X (Twitter)
Afrikaanse Musieknuus
  • TUIS
  • NUUS
  • FEESTE EN KONSERTE
    1. Afrikaans is Groot
    2. Krone
    3. Kyk na alles

    Afrikaans is Groot maak wéér geskiedenis!

    2 April 2026

    Afrikaans is Groot 2025: Die grootste historiese konsert nóg!

    25 Maart 2025

    Afrikaans is Groot hou vir ’n 11de keer konsert en jy kan wen!

    27 Maart 2024

    Die GrootJol toer die land plat in 2023!

    2 Maart 2023

    ‘Krone’ skuif terug arena toe – en dis wat jy móét weet!

    23 Julie 2026

    SIA se Charmaine se derde jaar by ‘Krone’: ’n Onvergeetlike musiekervaring

    15 September 2025

    Talle nuwe gesigte by dié jaar se Krone-konsert

    26 Januarie 2025

    ‘Krone’ weer op Loftus vanjaar!

    9 April 2024

    Betify Hartenbos GrootFees 2026 nóg groter dié jaar!

    27 Augustus 2026

    Alles wat jy móét weet oor Afrikaans Oppi Platteland Kaapstad 2027

    24 Augustus 2026

    ‘Krone’ skuif terug arena toe – en dis wat jy móét weet!

    23 Julie 2026

    Francois van Coke & Vriende 2026: Gereed om geskiedenis te maak

    4 Junie 2026
  • TOEKENNINGS
  • RESENSIES
  • KONTAK ONS
    • Gesels met ons
    • Privaatheidsbeleid
    • Adverteer
    • Deel jou geleentheid
Afrikaanse Musieknuus
Afrikaans is Groot

Hernu só jou AiG-kaartjies

Redaksiespan26 Februarie 2018
Deel
Facebook WhatsApp Telegram Twitter Copy Link

Die lang wag is uiteindelik verby! Die organiseerders van Afrikaans is Groot voeg die daad by die woord, en soos beloof kan jy nóú jou kaartjies vir Afrikaans is Groot 2018 hernu sonder die lang rye en onnodige gewag.

Die beplanning vir vanjaar se konsert is reeds volstoom aan die gang en meer betowering as ooit wag op konsertgangers.

LEES OOK: Afrikaans was nog nooit so groot in Kaapstad

Tydens verlede jaar se konsert het die seremoniemeester, Minki van der Westhuizen, aangekondig dat kaartjiehouers van 2017 dié voorreg sal geniet om hul kaartjies, teen geen prysverhoging te hernu.

Indien kaartjies nie aanlyn gekoop is nie, maar wel by een van Ticketpro se onderskeie verkoopspunte (Edgars, CNA, Jet ens.), jou epos adres verander het of jy vermoed dat AiG nie jou e-posadres het nie moet jy spoedig kontak maak met die Afrikaans is Groot-span, deur ’n e-pos te stuur na info@afrikaansisgroot.co.za met die volgende inligting:

● Die volle name en van, van die peroon wat die kaartjie/s gekoop het.
● Hoe jy vermoed ons nie jou e-posadres adres het nie.
● Die ou e-posadres van die persoon wat die kaartjie/s gekoop het.
● Die nuwe e-posadres van die persoon wat die kaartjie/s gekoop het.
● Die dag en datum van die konsert wat jy bygewoon het asook jou sitpleknommer/s (of die hoeveelheid kaartjies wat jy gekoop het)
● Die nuwe e-posadres van die persoon wat die kaartjie/s gekoop het.

Computicket het hierdie inligting nodig om jou kaartjie/s se validasie te bevestig, asook om ’n kode te skep sodat die volgende stappe gevolg kan word.

Hoe werk dit?

● Hierdie kode is slegs geldig vir kaartjies in dieselfde pryskategorie as die vorige jaar.
● Jy kan kaartjies vir enige van die vertonings aanskaf vir 2018 solank dit in dieselfde pryskategorie val.
● Jy sal ook nie meer kaartjies kan koop nie, maar jou hernu-kode mag gedeel word. Bv. Jou kode is geldig vir 10 kaartjies. Jy kan 5 aanskaf en ’n familielid kan met jou kode, nog 5 koop. Sodra die kode gebruik is vir die toegekende bedrag, sal die stelsel die kode verwerp sodat dit vir geen toekomstige transaksies gebruik kan word nie.

So lyk die vloerplan vir vanjaar:

Indien jy van hierdie geleentheid gebruik maak, is dit baie belangrik om by die sperdatum te hou. Enige kaartjies wat nie bevestig en betaal is nie sal op 14 Maart 2018 om 12:00vm terug in die sisteem geplaas word.

Gesels saam op Facebook, Twitter en Instagram deur die hutsteken #AiG2018Pta te gebruik.

Redaksiespan

Die redaksiespan maak keuses oor wat, wie en waar op die webblad moet gebeur.

JY SAL OOK HIERVAN HOU:

Afrikaans is Groot maak wéér geskiedenis!
Afrikaans is Groot 2025: Die grootste historiese konsert nóg!
Afrikaans is Groot hou vir ’n 11de keer konsert en jy kan wen!
Die GrootJol toer die land plat in 2023!

Teken in op ons nuusbrief

Ontvang die jongste musieknuus in jou e-posbus.

Droomsindroom vier die mense wat lig bring met ‘Vir Die Son’

18 September 2026

Kurt Darren en Zaan Sonnekus blaas nuwe lewe in ikoniese ‘Meisie Meisie’

18 September 2026

Franja du Plessis vier 10 jaar – hier’s 10 van haar gewildste liedjies

17 September 2026

Dian Roux stel rou, emosionele nuwe enkelsnit bekend

14 September 2026

Wat jy onthou, het sy vergeet – Fran Prins stel ‘Jy Onthou Nie’ bekend

14 September 2026

Tik hier bo en druk Enter om te soek. Druk Esc om te kanselleer.