Die Heuwels Fantasties se liedjies ‘herverbeel’, nuwe enkelsnit sien die lig
Met Herverbeel pak Die Heuwels Fantasties nuwe verwerkings en akoestiese weergawes van hul treffers, sowel as unieke samewerkings met verskeie kunstenaars aan.
Lees MeerMet Herverbeel pak Die Heuwels Fantasties nuwe verwerkings en akoestiese weergawes van hul treffers, sowel as unieke samewerkings met verskeie kunstenaars aan.
Lees MeerDie singende Pretoriase prokureur, Gerard Stoop, se tweede enkelsnit is pas vrygestel en net soos sy debuutenkelsnit, Enkelouer ma, is Motte en kerse ’n feesmaal vir die fynproewersoor.
Nou stel Jan Rhaap, op sy verjaarsdag, 8 Desember 2020, dié spesiale liedjie van hom en Le-Lue se musiekvideo óók amptelik bekend! En dis vandag eerste op Afrikaanse Musieknuus te sien.
Met net soveel passie en toewyding soos elke hartoperasie, benader Dr Wilhelm Lichtenberg, ’n hartchirurg en (in sy uiters beperkte vrye tyd buite die hospitaal) klassieke tenoor van Kaapstad sy nuutste projek, wat ’n boodskap van vrede, genesing en hoop aan elke Suid Afrikaner moet uitdra.
Fatman is een van daardie kunstenaars wat ’n natuurlike talent het om gehore te vermaak.
Lees MeerDie talentvolle Suid-Afrikaanse sangeres en liedjieskrywer, Alida, het pas haar derde enkelsnit vrygestel en die musiekvideo daarvan is vandag eerste op Afrikaanse Musieknuus te sien.
Ricus het dieselfde resep gevolg in 2019 en saam met Snotkop die gewilde treffer Boerepompie het die lig gesien.
Lees MeerDaar is min sangers wat dit regkry om musiek te skep wat regtig met die hart praat. Met sy nuutste album, Ruite Oop, bewys Herman Kleinhans weereens dat hy een van die min liedjieskrywers is wat hierdie kuns vervolmaak het en beweeg hy ook ietwat uit sy gemaksone met ’n ligter nommertjie of twee.
Die gesogte Ordes van die Beiteltjie van die Afrikaanse Woordkunsakademie word vanjaar weer toegeken vir volgehoue geesdrif, betrokkenheid, deelname en eiesoortige sigbare resultate met verskeie aspekte van die Afrikaanse woordkuns in gemeenskapsverband.
Die sangeres, TV-persoonlikheid, vervaardiger en regisseur, Anaïs, is terug in die kollig met ’n nuwe enkelsnit.
Lees Meer