Skrywer: Redaksiespan

Die redaksiespan maak keuses oor wat, wie en waar op die webblad moet gebeur.

Die glanspaartjie Bok van Blerk en Hanna Grobler het onlangs vir die eerste keer ouers geword.  Bok van Blerk se mediawoordvoerder, Jenny Griesel, het die nuus Woensdag bevestig. Bok en Hanna, wat bekend is daarvoor om uit die kollig te bly, het die nuus vir die duur van die swangerskap uit die media gehou. Hulle is in Mei 2015 deur “diep waters” toe hulle hul seuntjie verloor het. Hy is doodgebore. Jenny sê dat die paartjie in dié stadium nog geen ander inligting rakende hul eersteling bekend gaan maak nie, net dat beide ma en die baba gesond is. Hulle…

Lees meer

Hy kán sing, en boonop is hy sag op die oog ook. Dis niemand anders as die Hartklank-sanger, Joe Foster, nie. Ons het vyf foto’s vir jou, wat jou hart vinniger gaan laat klop. Lees ook: Joe Foster se treffende musiekvideo Loer gerus hier: Kies vandag om eerder vir iets te wees as teen iets. Kies vandag om eerder in dankbaarheid en oorvloed te lewe as om dit te vertel want ons woorde is eintlik al vervelig as ons dade alreeds ons storie verklap het. Wees wie jy is, en maak vrede dat niemand anders soos jy is nie. Die…

Lees meer