Close Menu
  • TUIS
  • NUUS
  • FEESTE EN KONSERTE
    • Afrikaans is Groot
    • Krone
  • TOEKENNINGS
  • RESENSIES
  • KONTAK ONS
    • Gesels met ons
    • Privaatheidsbeleid
    • Adverteer
    • Deel jou geleentheid
TikTok Instagram Facebook WhatsApp X (Twitter)
TikTok Facebook Instagram WhatsApp X (Twitter)
Afrikaanse Musieknuus
  • TUIS
  • NUUS
  • FEESTE EN KONSERTE
    1. Afrikaans is Groot
    2. Krone
    3. Kyk na alles

    Afrikaans is Groot maak wéér geskiedenis!

    2 April 2026

    Afrikaans is Groot 2025: Die grootste historiese konsert nóg!

    25 Maart 2025

    Afrikaans is Groot hou vir ’n 11de keer konsert en jy kan wen!

    27 Maart 2024

    Die GrootJol toer die land plat in 2023!

    2 Maart 2023

    ‘Krone’ skuif terug arena toe – en dis wat jy móét weet!

    23 Julie 2026

    SIA se Charmaine se derde jaar by ‘Krone’: ’n Onvergeetlike musiekervaring

    15 September 2025

    Talle nuwe gesigte by dié jaar se Krone-konsert

    26 Januarie 2025

    ‘Krone’ weer op Loftus vanjaar!

    9 April 2024

    Betify Hartenbos GrootFees 2026 nóg groter dié jaar!

    27 Augustus 2026

    Alles wat jy móét weet oor Afrikaans Oppi Platteland Kaapstad 2027

    24 Augustus 2026

    ‘Krone’ skuif terug arena toe – en dis wat jy móét weet!

    23 Julie 2026

    Francois van Coke & Vriende 2026: Gereed om geskiedenis te maak

    4 Junie 2026
  • TOEKENNINGS
  • RESENSIES
  • KONTAK ONS
    • Gesels met ons
    • Privaatheidsbeleid
    • Adverteer
    • Deel jou geleentheid
Afrikaanse Musieknuus
Jakaranda Kinderhuis Liggiefees

Wees die ‘nuwe begin’ op Jakaranda Kinderhuis Liggiefees

Promosie22 November 2018
Deel
Facebook WhatsApp Telegram Twitter Copy Link

FOTO: Verskaf

Wees die ‘nuwe begin’ in ’n kind se lewe en kom kuier saam met Dewald Wasserfall vanaf 1 tot 31 Desember op vanjaar se Jakaranda Kinderhuis Liggiefees. Hier is waarom hy dink jy nie die fees mag misloop nie:

LEES OOK: Dis weer tyd vir die Jakaranda Kinderhuis Liggiefees

Waarom is jy betrokke by vanjaar se Liggiefees?
Dis belangrik om terug te gee, en ’n lig in iemand se lewe te wees, al is dit net vir een dag, vir een persoon.

Is daar ’n boodskap van hoop wat jy dalk met die kinders in die huis wil deel?
Ek het al in iemand se kombuis gewoon. Tom Cruise se pa het hom mishandel. Oprah Winfrey was swanger op die ouderdom van 14. Dit gaan nie oor waar jy nou is nie, dit gaan oor waar jy eendag wil wees. Glo in jouself en in jou drome, en moenie ophou werk daaraan tot jy dit het nie.

Waarom moet mense die fees bywoon?
Dis ongelooflik om bietjie Kersfees gees te kry, terwyl jy bietjie lig in iemand anders se lewe inskyn.

Wat is die eending waarna mense kan uitsien van jou vertoning by die fees?
Ek voer my nuwe enkelsnit, Nuwe Begin, op.

As jy jou gevoel of herinneringe van Kersfees in vyf woorde kon opsom, wat sal dit wees?
Liefde, somer, familie, kos, liefde.

Die fees kan daagliks vanaf 18:00 tot 22:00 besoek word en op konsertdae sal hekke reeds om 17:00 open. Kaartjies sal by die hek beskikbaar wees teen R30 per persoon.

Promosie

JY SAL OOK HIERVAN HOU:

Luister na Joe Foster se ‘hartklank’ op Liggiefees
Hanco bring sy ‘wêreld’ na die Jakaranda Kinderhuis Liggiefees
Sharoney wil ‘skyn’ op Jakaranda Kinderhuis Liggiefees
Dis weer tyd vir die Jakaranda Kinderhuis Liggiefees

Teken in op ons nuusbrief

Ontvang die jongste musieknuus in jou e-posbus.

Droomsindroom vier die mense wat lig bring met ‘Vir Die Son’

18 September 2026

Kurt Darren en Zaan Sonnekus blaas nuwe lewe in ikoniese ‘Meisie Meisie’

18 September 2026

Franja du Plessis vier 10 jaar – hier’s 10 van haar gewildste liedjies

17 September 2026

Dian Roux stel rou, emosionele nuwe enkelsnit bekend

14 September 2026

Wat jy onthou, het sy vergeet – Fran Prins stel ‘Jy Onthou Nie’ bekend

14 September 2026

Tik hier bo en druk Enter om te soek. Druk Esc om te kanselleer.