Close Menu
  • TUIS
  • NUUS
  • FEESTE EN KONSERTE
    • Afrikaans is Groot
    • Krone
  • TOEKENNINGS
  • RESENSIES
  • KONTAK ONS
    • Gesels met ons
    • Privaatheidsbeleid
    • Adverteer
    • Deel jou geleentheid
TikTok Instagram Facebook WhatsApp X (Twitter)
TikTok Facebook Instagram WhatsApp X (Twitter)
Afrikaanse Musieknuus
  • TUIS
  • NUUS
  • FEESTE EN KONSERTE
    1. Afrikaans is Groot
    2. Krone
    3. Kyk na alles

    Afrikaans is Groot maak wéér geskiedenis!

    2 April 2026

    Afrikaans is Groot 2025: Die grootste historiese konsert nóg!

    25 Maart 2025

    Afrikaans is Groot hou vir ’n 11de keer konsert en jy kan wen!

    27 Maart 2024

    Die GrootJol toer die land plat in 2023!

    2 Maart 2023

    ‘Krone’ skuif terug arena toe – en dis wat jy móét weet!

    23 Julie 2026

    SIA se Charmaine se derde jaar by ‘Krone’: ’n Onvergeetlike musiekervaring

    15 September 2025

    Talle nuwe gesigte by dié jaar se Krone-konsert

    26 Januarie 2025

    ‘Krone’ weer op Loftus vanjaar!

    9 April 2024

    Betify Hartenbos GrootFees 2026 nóg groter dié jaar!

    27 Augustus 2026

    Alles wat jy móét weet oor Afrikaans Oppi Platteland Kaapstad 2027

    24 Augustus 2026

    ‘Krone’ skuif terug arena toe – en dis wat jy móét weet!

    23 Julie 2026

    Francois van Coke & Vriende 2026: Gereed om geskiedenis te maak

    4 Junie 2026
  • TOEKENNINGS
  • RESENSIES
  • KONTAK ONS
    • Gesels met ons
    • Privaatheidsbeleid
    • Adverteer
    • Deel jou geleentheid
Afrikaanse Musieknuus
Jakaranda Kinderhuis Liggiefees

Sharoney wil ‘skyn’ op Jakaranda Kinderhuis Liggiefees

Promosie1 November 2018
Deel
Facebook WhatsApp Telegram Twitter Copy Link

FOTO: Verskaf

Die sangeres Sharoney is vanjaar deel van die Jakaranda Kinderhuis Liggiefees wat vanaf 1 tot 31 Desember op die gronde van die Jakaranda Kinderhuis in Pretoria plaasvind. Ons het gaan aanklop en met haar gaan gesels:

LEES OOK: Dis weer tyd vir die Jakaranda Kinderhuis Liggiefees

Wat is jou mooiste Kersherinnering?
Ek sal nooit vergeet hoe ons een jaar almal as een groot familie in die mooie Kaap gaan vakansie hou het en sommer almal saam Kersfees gevier het nie. Van oupa, ouma, pa, ma, ooms, tannies, kinders, niggies en nefies – almal bymekaar. Ons het selfs ’n Kersvader gehad. Dit was die beste Kersfees ooit. Almal kinderlik opgewonde vir Kersvader om ons geskenke te kom aflaai. ’n Onvergeetlike vakansie en kersfees in die Kaap.

Hoekom moet mense na jou vertoning by die Jakaranda Kinderhuis Liggiefees kom kyk?
My vertoning is energiek belaai, musiek vir almal en stories van persoonlike ondervinding en lewens gebeure om alles bymekaar te sit. Ondersteuners kan ook verwag om ’n prys of twee te wen by my vertoning. Boonop is dit vir ’n goeie doel en alle fondse gaan ten bate van die kinderhuis. Wat kan lekkerder wees?

Waarom is dit belangrik vir kunstenaars om betrokke te raak by sulke liefdadigheid instansies?
Dis altyd lekker om aan die gemeenskap terug te gee. Kinders is iets wat my baie na aan die hart lê en ek is seker elkeen het ’n sagte plekkie vir liefdadigheid.

Watter boodskap van hoop wil jy oordra aan die kinders in die huis?
Droom groot, moet nooit toelaat dat die wêreld jou onder kry nie, drome is wense wat jou hart maak as jy slaap. Jy is uniek, en dis wat jou laat skyn so gebruik dit om jou drome te bewaarheid. As iemand vir jou sê jy kan nie, gebruik juis dit om hulle verkeerd te bewys. Jy is sterker as wat jy dink…

As jy die fees in een sin moet opsom, wat sal dit wees?
Liggies is iets wat skyn, iets wat almal kan sien, daarom is die liggiefees die ideale geleentheid om te skyn!  

Die fees kan daagliks vanaf 18:00 tot 22:00 besoek word en op konsertdae sal hekke reeds om 17:00 open. Kaartjies sal by die hek beskikbaar wees teen R30 per persoon.

Promosie

JY SAL OOK HIERVAN HOU:

Wees die ‘nuwe begin’ op Jakaranda Kinderhuis Liggiefees
Luister na Joe Foster se ‘hartklank’ op Liggiefees
Hanco bring sy ‘wêreld’ na die Jakaranda Kinderhuis Liggiefees
Dis weer tyd vir die Jakaranda Kinderhuis Liggiefees

Teken in op ons nuusbrief

Ontvang die jongste musieknuus in jou e-posbus.

Droomsindroom vier die mense wat lig bring met ‘Vir Die Son’

18 September 2026

Kurt Darren en Zaan Sonnekus blaas nuwe lewe in ikoniese ‘Meisie Meisie’

18 September 2026

Franja du Plessis vier 10 jaar – hier’s 10 van haar gewildste liedjies

17 September 2026

Dian Roux stel rou, emosionele nuwe enkelsnit bekend

14 September 2026

Wat jy onthou, het sy vergeet – Fran Prins stel ‘Jy Onthou Nie’ bekend

14 September 2026

Tik hier bo en druk Enter om te soek. Druk Esc om te kanselleer.