Close Menu
  • TUIS
  • NUUS
  • FEESTE EN KONSERTE
    • Afrikaans is Groot
    • Krone
  • TOEKENNINGS
  • RESENSIES
  • KONTAK ONS
    • Gesels met ons
    • Privaatheidsbeleid
    • Adverteer
    • Deel jou geleentheid
TikTok Instagram Facebook WhatsApp X (Twitter)
TikTok Facebook Instagram WhatsApp X (Twitter)
Afrikaanse Musieknuus
  • TUIS
  • NUUS
  • FEESTE EN KONSERTE
    1. Afrikaans is Groot
    2. Krone
    3. View All

    Afrikaans is Groot maak wéér geskiedenis!

    2 April 2026

    Afrikaans is Groot 2025: Die grootste historiese konsert nóg!

    25 Maart 2025

    Afrikaans is Groot hou vir ’n 11de keer konsert en jy kan wen!

    27 Maart 2024

    Die GrootJol toer die land plat in 2023!

    2 Maart 2023

    SIA se Charmaine se derde jaar by ‘Krone’: ’n Onvergeetlike musiekervaring

    15 September 2025

    Talle nuwe gesigte by dié jaar se Krone-konsert

    26 Januarie 2025

    ‘Krone’ weer op Loftus vanjaar!

    9 April 2024

    Maak gereed vir ‘Krone’ op Loftus!

    14 Februarie 2023

    Liefde by die Dam vier 10 jaar met ’n wêreldklas Super Mega Bonanza

    20 April 2026

    Afrikaans is Groot maak wéér geskiedenis!

    2 April 2026

    Super Mega Bonanza: 10 jaar van ‘Liefde By Die Dam’

    26 Februarie 2026

    SIA se Charmaine se derde jaar by ‘Krone’: ’n Onvergeetlike musiekervaring

    15 September 2025
  • TOEKENNINGS
  • RESENSIES
  • KONTAK ONS
    • Gesels met ons
    • Privaatheidsbeleid
    • Adverteer
    • Deel jou geleentheid
Afrikaanse Musieknuus
Home»Feeste»Super Sokkie»Super Sokkie: ’n Nuwejaar opskop soos min!
Super Sokkie

Super Sokkie: ’n Nuwejaar opskop soos min!

Redaksiespan19 Desember 2018
Deel
Facebook WhatsApp Telegram Twitter Copy Link

FOTO: Verskaf

Die aftelling na die groote sokkie-geleentheid van die jaar, Super Sokkie, het begin!

Vanjaar word dié geleentheid vir ’n vierde keer aangebied by Carnival City se Sun Park in Johannesburg en konsertgangers kan uitsien na ’n treffer-na-treffer dans partytjie soos min.

“Ek het so drie jaar gelede begin sien hoe die lekker dansplekke begin verdwyn en toe besluit ek om ’n platform te skep waar die kunstenaars ’n kans kry om voor ’n gehoor wat honger is vir dansmusiek, op te tree – op ’n groot skaal!,” het Kurt Darren, organiseerder van Super Sokkie vertel.

Hy sal saam met Ricus Nel, Ray Dylan, Leah, Pieter Koen en Jan Bloukaas die aand tot in 2019 om skoffel met van hul gewildste treffers.  

Kaartjies vir die vertoning op Maandag, 31 Desember is nóú landwyd beskikbaar by Computicket-kiosks, Shoprite/Checkers en House & Home. Kaartjies is ook aanlyn by Computicket of by 0861 915 8000 beskikbaar.

Redaksiespan

Die redaksiespan maak keuses oor wat, wie en waar op die webblad moet gebeur.

JY SAL OOK HIERVAN HOU:

Nóg ’n Super Sokkie in die Moederstad
Super Sokkie eersdaags in die Sun Arena
Super Sokkie kom wéér na Carnival City
Skop uit jou skoene en Super Sokkie saam

Teken in op ons nuusbrief

Ontvang die jongste musieknuus in jou e-posbus.

‘Hemel Op Tafelberg’ kry nuwe lewe: Kurt Darren en Spoegwolf snoer kragte

24 April 2026

Zaan Sonnekus en Tasché tref diep met kragtoer duet ‘Dood’

24 April 2026

Francois van Coke onthul nuwe enkelsnit en droomagtige musiekvideo

23 April 2026

SKEUR breek grense met rou, eerlike debuut-EP

21 April 2026

Bibi betower met nuwe liefdesballade ‘Dromers’

17 April 2026

Type above and press Enter to search. Press Esc to cancel.