Close Menu
  • TUIS
  • NUUS
  • FEESTE EN KONSERTE
    • Afrikaans is Groot
    • Krone
  • TOEKENNINGS
  • RESENSIES
  • KONTAK ONS
    • Gesels met ons
    • Privaatheidsbeleid
    • Adverteer
    • Deel jou geleentheid
TikTok Instagram Facebook WhatsApp X (Twitter)
TikTok Facebook Instagram WhatsApp X (Twitter)
Afrikaanse Musieknuus
  • TUIS
  • NUUS
  • FEESTE EN KONSERTE
    1. Afrikaans is Groot
    2. Krone
    3. View All

    Afrikaans is Groot maak wéér geskiedenis!

    2 April 2026

    Afrikaans is Groot 2025: Die grootste historiese konsert nóg!

    25 Maart 2025

    Afrikaans is Groot hou vir ’n 11de keer konsert en jy kan wen!

    27 Maart 2024

    Die GrootJol toer die land plat in 2023!

    2 Maart 2023

    SIA se Charmaine se derde jaar by ‘Krone’: ’n Onvergeetlike musiekervaring

    15 September 2025

    Talle nuwe gesigte by dié jaar se Krone-konsert

    26 Januarie 2025

    ‘Krone’ weer op Loftus vanjaar!

    9 April 2024

    Maak gereed vir ‘Krone’ op Loftus!

    14 Februarie 2023

    Liefde by die Dam vier 10 jaar met ’n wêreldklas Super Mega Bonanza

    20 April 2026

    Afrikaans is Groot maak wéér geskiedenis!

    2 April 2026

    Super Mega Bonanza: 10 jaar van ‘Liefde By Die Dam’

    26 Februarie 2026

    SIA se Charmaine se derde jaar by ‘Krone’: ’n Onvergeetlike musiekervaring

    15 September 2025
  • TOEKENNINGS
  • RESENSIES
  • KONTAK ONS
    • Gesels met ons
    • Privaatheidsbeleid
    • Adverteer
    • Deel jou geleentheid
Afrikaanse Musieknuus
Home»Feeste»Madeliefie Makietie»Madeliefie Makietie terug op Strandfontein
Madeliefie Makietie

Madeliefie Makietie terug op Strandfontein

Redaksiespan10 Maart 2018
Deel
Facebook WhatsApp Telegram Twitter Copy Link

Die gewilde Madeliefie Makietie-fees, wat verlede jaar vir die eerste keer op Strandfontein aangebied is, keer vanjaar terug na die Juweeldorpie. Vanjaar se fees vind plaas op 26 en 27 Oktober en sluit van ons land se top kunstenaars in.

Feesgangers kan uitsien na sewe van ons land se top kunstenaars wat vanjaar gaan optrede. Die kunstenaars is as volg; Steve Hofmeyr, Snotkop, Leah, Jo Black, Majozi, Karlien van Jaarsveld en Lee Scott.

Die kunstenaars is vanjaar op die hoofverhoog te sien. Van Jo Black, wat jou met sy manlike stem en romantiese liedjies sal betower tot Karlien van Jaarsveld wat sing vir liefde – natuurlik om die Namakwa-Weskus-streek se makietie te geniet.

Duisende besoekers het die Juweeldorpie besoek tydens verlede jaar se fees, wat gelei het tot die reuse suksesverhaal. Strandfontein vorm die kern van die fees, met die hoofverhoog wat in die Perdeskoen-amfiteater geleë is met ’n pragtige uitsig oor die see en stalletjies regoor die dorp.

Die hele dorp vorm die feesterrein met stalletjies in die strate, eetplekke en die hoofverhoog. Vele aktiwiteite word aangebied gedurende die fees, regoor die dorp asook volop kindervermaak. Bespreek nou jou stalletjie vir vanjaar se fees! Die organiseerders wag dringend aansoeke in van stalletjiehouers wat by die fees wil uitstal. Verskeie opsies is beskikbaar, maar plek is beperk. E-pos vir Marcelle Bester by marcelle@dwbacc.co.za of jy kan haar kontak by 072 620 5973 vir meer inligting en om jou bespreking te maak.

Madeliefie Makietie het ook verskeie verblyf-opsies op Strandfontein vir die tydperk van die fees beskikbaar. Indien jy belang stel in kampering, karanvaanstaanplekke of chalets, kan jy gerus vir Marcelle kontak om dit te bespreek. Onthou die beskikbare plekke is beperk. Sy sal ook raad kan gee oor strandhuise wat gehuur kan word en ander verblyf-opsies. Jy kan haar direk kontak by marcelle@dwbacc.co.za of  072 620 5973.

Redaksiespan

Die redaksiespan maak keuses oor wat, wie en waar op die webblad moet gebeur.

JY SAL OOK HIERVAN HOU:

Country-legendes skop Strandfontein-fees af!
Madeliefie Makietie herskryf resep vir feeshou op Strandfontein
Is jou feesskoene al afgestof vir Madeliefie Makietie 2017?
Groot opwinding binnekort by die Madeliefie Makietie

Teken in op ons nuusbrief

Ontvang die jongste musieknuus in jou e-posbus.

‘Hemel Op Tafelberg’ kry nuwe lewe: Kurt Darren en Spoegwolf snoer kragte

24 April 2026

Zaan Sonnekus en Tasché tref diep met kragtoer duet ‘Dood’

24 April 2026

Francois van Coke onthul nuwe enkelsnit en droomagtige musiekvideo

23 April 2026

SKEUR breek grense met rou, eerlike debuut-EP

21 April 2026

Bibi betower met nuwe liefdesballade ‘Dromers’

17 April 2026

Type above and press Enter to search. Press Esc to cancel.