Ons het die KKNK-feesterein gaan verken saam met Johan C Venter en Hendrik Spangenberg. Die 23ste KKNK is die afgelope week aangebied op Oudtshoorn.
Video’s
Kyk hier na die musiekvideo vir Joshua na die Reën se liedjie “Die Wêreld Binne My”.
In dié week se episode van Bobby en Karlien: In Jou Skoene op VIA (DStv-kanaal 147) om 20:30, vat…
In die volgende episode van Bobby en Karlien: In Jou Skoene, moet Bobby vir 48 uur in Vernon Barnard…
Gelukkige Nasionale Rooibosdag. Wees deel van dié dag, nes die Jou Liefde sangeres, Leah. Kyk die video.