Deel Facebook WhatsApp Telegram Twitter Copy Link In dié week se episode van Bobby en Karlien: In Jou Skoene op VIA (DStv-kanaal 147) om 20:30, vat die twee die pad na Elandspoort naby Danville om twee dae in dié minderbevoorregte woonbuurt deur te bring.