Kyk hier na die treffende musiekvideo van Spoegwolf se liedjie Noorde.
Video’s
Sharoney se nuwe musiekvideo Skyn is onlangs tydens Jukebox bekendgestel. Kyk dit gerus hier, en klik hier om meer daaroor…
Hierdie drie video’s, vorm saam ’n kort film, wat aaneenlopend kykers op die punte van hulle stoele sal hou. Die…
Kyk hier na Jo Black se musiekvideo vir die snit Skepe.
Ampie het onlangs sy nuwe musiekvideo vir die liedjie Ek Wil Net Jou Hand Vashou bekendgestel. Kyk dit hier.
Elvis Blue se nuwe musiekvideo vir die liedjie Die Brug is pas bekendgestel. Kyk gerus na die video hier.
Kyk hier na Wolwe Dans se splinternuwe musiekvideo vir die liedjie Ek Het Jou Lief.
Dirk van der Westhuizen se splinternuwe musiekvideo Spoel My Af is hier.
Die musiekvideo van Bouwer Bosch se gewilde enkelsnit, Pleidooi, is op 28 April 2017 uitgereik. Net soos dié unieke kunstenaar, beloof die video – met sy kortfilmaanslag – om enig in sy soort te wees en die kyker se hart net soveel te raak soos die lirieke van hierdie sielvolle treffer.
Ons het vroeër berig dat Willem Botha se nuwe album hier is, en nou kan jy die treffer musiekvideo wat…