Vanaand se Bravo! is toegewy aan die Huisgenoot Tempo-toekennings wat vroeër vandeesmaand by Emperors Palace plaasgevind het. Skakel 20:00 in…
Nuus
Joshua na die Reën se unieke musiekstyl en strelende stem boei luisteraars reeds sedert die eerste note van sy debuutalbum,…
Aanhangers van Elizma Theron kan uitsien na ’n splinternuwe album. Dié album is ’n country album en is ’n eerste…
Hierdie week sit-sit so Pasella in Robertson. Hulle proe wyn op die water saam met die sanger Danie Niehau. Dieter…
Elizma Theron, Nicholis Louw en Liezel Pieters van die groep 4Werke kuier vandeesweek in die Top 20-ateljee saam met Francois…
Die eerste Varsity Sing, met gasheer Marno van der Merwe, tref kykNET (DStv kanaal 144) se skerms 14 Julie. Vir…
Kan jy onthou waar jy was toe jy die eerste keer Bok van Blerk se De La Rey gehoor het?…
Aanhangers van The Voice South Africa, mentor, Bobby van Jaarsveld kan eersdaags uitsien na ’n DVD met al sy musiekvideos.…
Universal Musiek het Vrydag aangekondig dat hulle aan Gavin Edwards, naaswenner van die eerste reeks van The Voice South Africa, ’n platekontrak aangebied het.
Juanita du Plessis het pas haar nuwe musiekvideo vir die liedjie, Toe Staan Die Wêreld Stil eksklusief op haar Facebook-blad…