Juanita laat die wêreld stil staan

Juanita du Plessis het pas haar nuwe musiekvideo vir die liedjie, Toe Staan Die Wêreld Stil eksklusief op haar Facebook-blad gedeel. Dié video het reeds meer as 4000 kyke.