Voorskou: kykNET Top 20 – 15 Julie 2016

Elizma Theron, Nicholis Louw en Liezel Pieters van die groep 4Werke kuier vandeesweek in die Top 20-ateljee saam met Francois terwyl Charlize Berg stel haar nuwe musiekvideo bekend.

Die Top 20 word Vrydae om 20:00 op kykNET NOU! en 21:00 op kykNET uitgesaai.