Voorskou: Bravo! – 21 Julie 2016

Vanaand se Bravo! is toegewy aan die Huisgenoot Tempo-toekennings wat vroeër vandeesmaand by Emperors Palace plaasgevind het. Skakel 20:00 in op kykNET vir al die rooi tapyt-aksie.

Kyk hier na die voorskou: 

https://www.youtube.com/watch?v=RwYkvKE9w2c