Die gewilde sangeres, Juanita du Plessis, vier vanjaar haar 20ste jaar in die musiekbedryf, en wat ’n beter manier om hierdie indrukwekkende mylpaal te vier as met ’n spesiale uitreiking van treffers oor die laaste tien jaar.
Nuus
Die gewilde musiekgroep, Tussen Sterre, het pas hul vyfde enkelsnit vanaf hul debuutalbum, Kosmies, vrygestel.
Elizma Theron is reeds ’n maand of wat besig om die wêreld aan die brand te sing met haar girl power treffer-enkelsnit, Marilyn Monroe, en nou is haar kraakvars nuwe album, Hierdie hart brand liefde, ook op die rakk
Die populêre broer-trio van die 1925Band, Reno, Jeff en David-Lee Gericke, het pas hul nuwe enkelsnit, Waarom, vrygestel.
Bouwer Bosch se klank en aanslag is onmiskenbaar eiesoortig en hy is ’n kunstenaar wat met niemand anders verwar kan word nie.
Ná die reuse sukses van Bobby en Karlien van Jaarsveld se produksie In Ons Skoene, by Emperors Place in Kempton Park, maak hul nou ook ’n draai in Pretoria.
In die laat tagtigs het mense soos Johannes Kerkorrel albums uitgereik wat jou oë laat rek het – alternatief, tog emosiebelaaide lirieke met rou, eerlike stemwerk.
Burgerd Botha se langverwagte debuut solo-album is pas vrygestel en beloof om aanhangers se asems weg te slaan.
Vrede is ’n opgewekte kontemporêre snit in Len se kenmerkende Afrikaans-akoestiese styl en is geskryf in samewerking met Roan van As en Raldo Mattheus.
Almal dra maskers – ’n geforseerde glimlag is seker een van die bekendstes. Ons steek graag weg wie ons werklik is en wat ons voel.