Die Kontrak

Weens die deurlopende beperkings op sosiale geleenthede en byeenkomstes tydens die onderskeie vlakke van die nasionale COVID-19-inperking, sal inskrywings vir die tweede seisoen van Die Kontrak tot verdere kennisgewing uitgestel word.