Vrystaat Kunstefees Vrystaat Kunstefees 2018: Musiek blom vanjaar!Redaksiespan Die Vrystaat Kunstefees, in wese ’n Afrikaanse fees, is besig om hom as een van die belangrikste internasionale kunstefeeste op die Afrika-vasteland te vestig.
Feeste Vrystaat Kunstefees bied weer top gehalte musiekRedaksiespan Die Vrystaat Kunstefees, wat vanjaar vanaf 16 tot 22 Julie in Bloemfontein aangebied word, beloof weer musiek vir elke oor.…