Close Menu
  • TUIS
  • NUUS
  • FEESTE EN KONSERTE
    • Afrikaans is Groot
    • Krone
  • TOEKENNINGS
  • RESENSIES
  • KONTAK ONS
    • Gesels met ons
    • Privaatheidsbeleid
    • Adverteer
    • Deel jou geleentheid
TikTok Instagram Facebook WhatsApp X (Twitter)
TikTok Facebook Instagram WhatsApp X (Twitter)
Afrikaanse Musieknuus
  • TUIS
  • NUUS
  • FEESTE EN KONSERTE
    1. Afrikaans is Groot
    2. Krone
    3. Kyk na alles

    Afrikaans is Groot maak wéér geskiedenis!

    2 April 2026

    Afrikaans is Groot 2025: Die grootste historiese konsert nóg!

    25 Maart 2025

    Afrikaans is Groot hou vir ’n 11de keer konsert en jy kan wen!

    27 Maart 2024

    Die GrootJol toer die land plat in 2023!

    2 Maart 2023

    ‘Krone’ skuif terug arena toe – en dis wat jy móét weet!

    23 Julie 2026

    SIA se Charmaine se derde jaar by ‘Krone’: ’n Onvergeetlike musiekervaring

    15 September 2025

    Talle nuwe gesigte by dié jaar se Krone-konsert

    26 Januarie 2025

    ‘Krone’ weer op Loftus vanjaar!

    9 April 2024

    Betify Hartenbos GrootFees 2026 nóg groter dié jaar!

    27 Augustus 2026

    Alles wat jy móét weet oor Afrikaans Oppi Platteland Kaapstad 2027

    24 Augustus 2026

    ‘Krone’ skuif terug arena toe – en dis wat jy móét weet!

    23 Julie 2026

    Francois van Coke & Vriende 2026: Gereed om geskiedenis te maak

    4 Junie 2026
  • TOEKENNINGS
  • RESENSIES
  • KONTAK ONS
    • Gesels met ons
    • Privaatheidsbeleid
    • Adverteer
    • Deel jou geleentheid
Afrikaanse Musieknuus
In Afrikaans

SKREE in Afrikaans: ‘Vry, kwaai en vryerig’

Redaksiespan13 Desember 2018
Deel
Facebook WhatsApp Telegram Twitter Copy Link

FOTO: Clinton Lubbe

Op 22 Desember 2018 skop Steve Hofmeyr die In Afrikaans-konsertreeks op Hartenbos af met sy SKREE in Afrikaans ekstravaganza.

Ons het gaan inloer by Steve om uit te vind waaroor dié produksie gaan en natuurlik waarna konsertgangers kan uitsien.

Vertel ons asb. meer van jou produksie, SKREE in Afrikaans.

SKREE was my 2018 toer, met liedjies uit dié trefferalbum.

Kan jy enige verrassings al verklap?

Omdat die nuwe Country-CD reeds verskyn het, sing ek die 22ste Desember sommer liedjies uit beide konserte en CD’s. Die mooie, talentvolle Demi Lee (wenner van Die Kontrak) gaan Amanda saam my kom sing.

Waarom dink jy is Hartenbos die ideale plek vir In Afrikaans?

Dit is elke jaar die een plek op die kontinent waar die ratio Afrikaans tot enige ander taal dalk 10:1 is. Mens voel veilig tussen jou mense en kultureel sterk op plekke waar niemand jou kan voorskryf nie.

Het jy enige woorde vir die wat nog huiwer om kaartjies te koop?

Ons ou klein, gemarginaliseerde taalgroepie kom vorendag met wêreldklas vermaak. Daai kunstenaars is almal gelyk in jou omgewing. Kom woed jou uit.

As jy SKREE in Afrikaans in drie woorde kon opsom, wat sal dit wees?

Vry, kwaai en vryerig.

Kaartjies vir SKREE in Afrikaans is nóú by iTickets beskikbaar. Klik hier om joune aan te skaf.

Redaksiespan

Die redaksiespan maak keuses oor wat, wie en waar op die webblad moet gebeur.

JY SAL OOK HIERVAN HOU:

‘Hartenbos In Afrikaans’ so te sê uitverkoop!
Hartenbos hou wéér konsert ‘in Afrikaans’!
Hartenbos in Afrikaans: ‘Die hart van Afrikaans’
Kersfees in Afrikaans: Kersliedere onder Hartenbos se sterre

Teken in op ons nuusbrief

Ontvang die jongste musieknuus in jou e-posbus.

Droomsindroom vier die mense wat lig bring met ‘Vir Die Son’

18 September 2026

Kurt Darren en Zaan Sonnekus blaas nuwe lewe in ikoniese ‘Meisie Meisie’

18 September 2026

Franja du Plessis vier 10 jaar – hier’s 10 van haar gewildste liedjies

17 September 2026

Dian Roux stel rou, emosionele nuwe enkelsnit bekend

14 September 2026

Wat jy onthou, het sy vergeet – Fran Prins stel ‘Jy Onthou Nie’ bekend

14 September 2026

Tik hier bo en druk Enter om te soek. Druk Esc om te kanselleer.