Close Menu
  • TUIS
  • NUUS
  • FEESTE EN KONSERTE
    • Afrikaans is Groot
    • Krone
  • TOEKENNINGS
  • RESENSIES
  • KONTAK ONS
    • Gesels met ons
    • Privaatheidsbeleid
    • Adverteer
    • Deel jou geleentheid
TikTok Instagram Facebook WhatsApp X (Twitter)
TikTok Facebook Instagram WhatsApp X (Twitter)
Afrikaanse Musieknuus
  • TUIS
  • NUUS
  • FEESTE EN KONSERTE
    1. Afrikaans is Groot
    2. Krone
    3. View All

    Afrikaans is Groot maak wéér geskiedenis!

    2 April 2026

    Afrikaans is Groot 2025: Die grootste historiese konsert nóg!

    25 Maart 2025

    Afrikaans is Groot hou vir ’n 11de keer konsert en jy kan wen!

    27 Maart 2024

    Die GrootJol toer die land plat in 2023!

    2 Maart 2023

    SIA se Charmaine se derde jaar by ‘Krone’: ’n Onvergeetlike musiekervaring

    15 September 2025

    Talle nuwe gesigte by dié jaar se Krone-konsert

    26 Januarie 2025

    ‘Krone’ weer op Loftus vanjaar!

    9 April 2024

    Maak gereed vir ‘Krone’ op Loftus!

    14 Februarie 2023

    Liefde by die Dam vier 10 jaar met ’n wêreldklas Super Mega Bonanza

    20 April 2026

    Afrikaans is Groot maak wéér geskiedenis!

    2 April 2026

    Super Mega Bonanza: 10 jaar van ‘Liefde By Die Dam’

    26 Februarie 2026

    SIA se Charmaine se derde jaar by ‘Krone’: ’n Onvergeetlike musiekervaring

    15 September 2025
  • TOEKENNINGS
  • RESENSIES
  • KONTAK ONS
    • Gesels met ons
    • Privaatheidsbeleid
    • Adverteer
    • Deel jou geleentheid
Afrikaanse Musieknuus
Home»Feeste»Innibos»Kom rol saam by Innibos 2018
Innibos

Kom rol saam by Innibos 2018

Redaksiespan19 Junie 2018
Deel
Facebook WhatsApp Telegram Twitter Copy Link

Die tyd het aangebreek vir die gewildste kunstefees in Suid-Afrika. Vanaf 27 tot 30 Junie rol die bal tot in Mbombela vir die jaarlikse Innibos Nasionale Kunstefees. Soos oudergewoonte gaan die Standard Bank-hoofverhoog die plek wees vir elke musiekliefhebber met iets vir elke smaak.

Hier is die program:

Huisgenoot Afskopkonsert
Woensdag, 27 Junie 2018 | 18:00
Klik hier en koop kaartjies.

Dewald Wasserfall, ADAM, Bobby van Jaarsveld, Juanita du Plessis, Die Campbells en Riana Nel skop vanjaar se fees op ’n hoë noot af tydens die Huisgenoot Afskopkonsert.

kykNET NOU! Konsert
Donderdag, 28 Junie 2018 | 18:00
Klik hier en koop kaartjies.

Kom rock in Afrikaans saam met rocklegendes soos Karen Zoid, Francois van Coke, Valiant Swart, The Parlotones, Die Heuwels Fantasties, Jan Bloukaas en Spoegwolf.

Jacaranda FM Konsert
Vrydag, 29 Junie 2018 | 18:00
Klik hier en koop kaartjies.

Bok van Blerk, Elvis Blue, Kurt Darren, Karlien van Jaarsveld, Touch of Class, Elandré Schwartz en vele ander verrassings wag op feesgangers tydens die hoogtepunt van Innibos.

kykNET Konsert
Saterdag, 30 Junie 2018 | 18:00
Klik hier en koop kaartjies.

Ray Dylan, Theuns Jordaan, Jo Black, Jay, Lianie May, Emo Adams, Snotkop, Robbie Wessels, Craig Lucas, Monique Steyn, Ricus Nel, Tarryn Lamb en Liezel Pieters is van die kunstenaars wat tydens die kykNET konsert te sien is.

Loof Hom Innibos-Konsert
Sondag, 1 Julie 2018 | 18:00
Gratis

Kom sluit Innibos af op ’n hoë noot en prys Sy naam saam met kunstenaars soos Duis:Lig, Retief Burger, Jo Black, Anders, Stephanie Baartman, Vusumuzi Duo Choir en Johan Brits.

 

Redaksiespan

Die redaksiespan maak keuses oor wat, wie en waar op die webblad moet gebeur.

JY SAL OOK HIERVAN HOU:

Standard Bank Innibos Digitaal is hier – kom sit héél voor!
Vuurwarm vermaak dié jaar op Innibos se hoofverhoog
Kom wees ‘balhorig’ by Minibos-konsert
Innibos 2017: Hoofverhoog weer propvol talent

Teken in op ons nuusbrief

Ontvang die jongste musieknuus in jou e-posbus.

‘Hemel Op Tafelberg’ kry nuwe lewe: Kurt Darren en Spoegwolf snoer kragte

24 April 2026

Zaan Sonnekus en Tasché tref diep met kragtoer duet ‘Dood’

24 April 2026

Francois van Coke onthul nuwe enkelsnit en droomagtige musiekvideo

23 April 2026

SKEUR breek grense met rou, eerlike debuut-EP

21 April 2026

Bibi betower met nuwe liefdesballade ‘Dromers’

17 April 2026

Type above and press Enter to search. Press Esc to cancel.