Close Menu
  • TUIS
  • NUUS
  • FEESTE EN KONSERTE
    • Afrikaans is Groot
    • Krone
  • TOEKENNINGS
  • RESENSIES
  • KONTAK ONS
    • Gesels met ons
    • Privaatheidsbeleid
    • Adverteer
    • Deel jou geleentheid
TikTok Instagram Facebook WhatsApp X (Twitter)
TikTok Facebook Instagram WhatsApp X (Twitter)
Afrikaanse Musieknuus
  • TUIS
  • NUUS
  • FEESTE EN KONSERTE
    1. Afrikaans is Groot
    2. Krone
    3. Kyk na alles

    Afrikaans is Groot maak wéér geskiedenis!

    2 April 2026

    Afrikaans is Groot 2025: Die grootste historiese konsert nóg!

    25 Maart 2025

    Afrikaans is Groot hou vir ’n 11de keer konsert en jy kan wen!

    27 Maart 2024

    Die GrootJol toer die land plat in 2023!

    2 Maart 2023

    ‘Krone’ skuif terug arena toe – en dis wat jy móét weet!

    23 Julie 2026

    SIA se Charmaine se derde jaar by ‘Krone’: ’n Onvergeetlike musiekervaring

    15 September 2025

    Talle nuwe gesigte by dié jaar se Krone-konsert

    26 Januarie 2025

    ‘Krone’ weer op Loftus vanjaar!

    9 April 2024

    Betify Hartenbos GrootFees 2026 nóg groter dié jaar!

    27 Augustus 2026

    Alles wat jy móét weet oor Afrikaans Oppi Platteland Kaapstad 2027

    24 Augustus 2026

    ‘Krone’ skuif terug arena toe – en dis wat jy móét weet!

    23 Julie 2026

    Francois van Coke & Vriende 2026: Gereed om geskiedenis te maak

    4 Junie 2026
  • TOEKENNINGS
  • RESENSIES
  • KONTAK ONS
    • Gesels met ons
    • Privaatheidsbeleid
    • Adverteer
    • Deel jou geleentheid
Afrikaanse Musieknuus
Ghoema

Ghoema 2017: Inskrywings nóú oop

Fanie Nel4 Oktober 2016
Deel
Facebook WhatsApp Telegram Twitter Copy Link

ghoema-2017

Inskrywings vir die jaarlikse Ghoema Afrikaanse Musiektoekennings het geopen en jy word uitgenooi om jou inskrywing(s) te maak!

Klik op die skakels hieronder om die nodige vorms af te laai:

Ghoema 2017 Amptelike Kriteria, Reëls en Regulasies

Ghoema 2017 Inskrywingsvorm

Neem kennis van die volgende:

– Elke verteenwoordiger en kunstenaar moet hulself deeglik vergewis van die inhoud van die Amptelike Kriteria en Regulasies-dokument, soos opgetrek en saamgestel deur die Bestuurskomitee, voordat inskrywings gemaak word.

– Die inskrywingsvorm het twee bladsye: Die fisiese inskrywingsvorm sowel as ’n voorbeeld van hoe inskrywings gemaak moet word. Inskrywings moet duidelik gemerk word en as ’n PDF-dokument gestuur word na: edelingh@iafrica.com.

– Nadat alle inskrywings ontvang is, sal ’n faktuur aan jou gestuur word om die inskrywingsfooi(e) te betaal.

– Die sluitingsdatum vir inskrywings is Vrydag 18 November 2016 en daar gaan streng by dié sperdatum hou!

 

Fanie Nel
  • X (Twitter)
  • Instagram
  • LinkedIn

Fanie is die redaktuer en stigterslid van Afrikaanse Musieknuus. Fanie se breë kennis van musiek en verhoudings met ons land se grootste platemaatskappye soos Coleske Artists, Select Musiek, Universal Musiek en vele meer maak van hom ’n kenner op hierdie gebied vir die afgelope dekade.

JY SAL OOK HIERVAN HOU:

kykNET Ghoema-musiekpryse 2019: Die wenners is…
kykNET Ghoema Musiektoekennings 2019: Hier’s die benoemdes
kykNET Ghoema Musiektoekennings 2019: Skryf nou in!
Ghoema-musiekpryse 2018: En die wenners is…

Teken in op ons nuusbrief

Ontvang die jongste musieknuus in jou e-posbus.

Droomsindroom vier die mense wat lig bring met ‘Vir Die Son’

18 September 2026

Kurt Darren en Zaan Sonnekus blaas nuwe lewe in ikoniese ‘Meisie Meisie’

18 September 2026

Franja du Plessis vier 10 jaar – hier’s 10 van haar gewildste liedjies

17 September 2026

Dian Roux stel rou, emosionele nuwe enkelsnit bekend

14 September 2026

Wat jy onthou, het sy vergeet – Fran Prins stel ‘Jy Onthou Nie’ bekend

14 September 2026

Tik hier bo en druk Enter om te soek. Druk Esc om te kanselleer.