Close Menu
  • TUIS
  • NUUS
  • FEESTE EN KONSERTE
    • Afrikaans is Groot
    • Krone
  • TOEKENNINGS
  • RESENSIES
  • KONTAK ONS
    • Gesels met ons
    • Privaatheidsbeleid
    • Adverteer
    • Deel jou geleentheid
TikTok Instagram Facebook WhatsApp X (Twitter)
TikTok Facebook Instagram WhatsApp X (Twitter)
Afrikaanse Musieknuus
  • TUIS
  • NUUS
  • FEESTE EN KONSERTE
    1. Afrikaans is Groot
    2. Krone
    3. Kyk na alles

    Afrikaans is Groot maak wéér geskiedenis!

    2 April 2026

    Afrikaans is Groot 2025: Die grootste historiese konsert nóg!

    25 Maart 2025

    Afrikaans is Groot hou vir ’n 11de keer konsert en jy kan wen!

    27 Maart 2024

    Die GrootJol toer die land plat in 2023!

    2 Maart 2023

    ‘Krone’ skuif terug arena toe – en dis wat jy móét weet!

    23 Julie 2026

    SIA se Charmaine se derde jaar by ‘Krone’: ’n Onvergeetlike musiekervaring

    15 September 2025

    Talle nuwe gesigte by dié jaar se Krone-konsert

    26 Januarie 2025

    ‘Krone’ weer op Loftus vanjaar!

    9 April 2024

    Betify Hartenbos GrootFees 2026 nóg groter dié jaar!

    27 Augustus 2026

    Alles wat jy móét weet oor Afrikaans Oppi Platteland Kaapstad 2027

    24 Augustus 2026

    ‘Krone’ skuif terug arena toe – en dis wat jy móét weet!

    23 Julie 2026

    Francois van Coke & Vriende 2026: Gereed om geskiedenis te maak

    4 Junie 2026
  • TOEKENNINGS
  • RESENSIES
  • KONTAK ONS
    • Gesels met ons
    • Privaatheidsbeleid
    • Adverteer
    • Deel jou geleentheid
Afrikaanse Musieknuus
Aitsa Afrikaanse Musiektoekennings

Aitsa Afrikaanse Musiektoekennings 2024: Hier is die benoemdes

Redaksiespan24 Julie 2024
Deel
Facebook WhatsApp Telegram Twitter Copy Link

Die benoemdes vir die Aitsa Afrikaanse Musiektoekennings is pas bekendgemaak.

Die toekenningsgeleentheid vind hierdie jaar plaas op 18 September 2024 by die 3Ci Ouditorium in Pretoria en die publiek word ook uitgenooi om die geleentheid by te woon. Kaartjies is reeds beskikbaar op www.itickets.co.za. 

’n Beperkte hoeveelheid (500) kaartjies is vir ’n verminderde bedrag van R150 per kaartjie beskikbaar en hierdie kaartjies is reeds byna uitverkoop. Om teleurstelling te voorkom, moet die spesiale tarief kaartjies gou-gou aangeskaf word voor dit uitverkoop. Die normale kaartjie tarief wat ten opsigte van die oorblywende kaartjies gaan geld is R250.

Hier is die benoemdes vir vanjaar: 

Klassieke snit van die jaar

  • Deurgrond – Franco Prinsloo en die Vox Chamber Choir
  • Non Piú Andrai – Andries Aldrich
  • Sonvanger – Franco Prinsloo en die Akademia Koor

Kletsrym liedjie van die jaar

  • Janneman – Biggy
  • Marakas – Snotkop
  • Oh La La – Loufi en Jack Parow
  • Skud Jou Biscuit – Early B

Alternatiewe/rock liedjie van die jaar

  • Niks Om Oor Huis Toe Te Skryf Nie – Die Heuwels Fantasties en Demi Lee Moore
  • #23 – Lisie Basson
  • Vlam In Die Wind – Barto
  • Terapie Vir Nou – Zaan Sonnekus
  • Goeie Ou – Schwabie en Henru
  • Liefde, Laat – Spoegwolf

Vervaardiger van die jaar

  • Ruan Graaff en Paulo Azevedo – Wat Nou? (Gesing deur Riana Nel)
  • Ruan Graaff en Paulo Azevedo – Ek Wonder (Gesing deur Riana Nel)
  • Johnny de Ridder – Niks Om Oor Huis Toe Te Skryf Nie (Gesing deur DHF en Demi Lee Moore)
  • Juan (Floors) Oosthuizen, Paulo Azevedo en Riaan Benadé – Boksemdais (Gesing deur Riaan Benadé)
  • Elvis Blue en Jake Odendaal – Die Langpad Gee Nie Om Nie (Gesing deur Elvis Blue)
  • Gideon Botes – By My (Gesing deur Joshua Na Die Reën)

Instrumentale snit van die jaar

  • Eye Of The Tiger – Scheppel
  • Neverending – Jacques Rautenbach
  • Time – The Traveller
  • Sonvanger – Ryan Walt
  • Cotton Eye Joe – Ultracoustic

Boeremusiek snit van die jaar

  • Wals Met Oom Kosie – Kaapland Boereorkes
  • Rudie se Tokkel – Vatvas Dansorkes
  • Rooikappie – Blackie Swart
  • Jy Is Gemaak Vir My – Zander van Wyk

Liedjieskrywer van die jaar

  • Karlien van Jaarsveld – Als Is Okay (Gesing deur Karlien van Jaarsveld)
  • Riana Nel – Ek Wonder (Gesing deur Riana Nel)
  • Riaan Benadé – Boksemdais (Gesing deur Riaan Benadé)
  • Johnny de Ridder, Hunter Kennedy, Pierre Greeff, Demi Lee Moore en Barthlo Visagie – Niks Om Oor Huis Toe Te Skryf Nie (Gesing deur DHF en Demi Lee Moore)
  • Elvis Blue – Die Langpad Gee Nie Om Nie (Gesing deur Elvis Blue)
  • Danie du Toit – Liefde, Laat (Gesing deur Spoegwolf)

Geestelike liedjie van die jaar

  • Amen – Amira en Ndlovu Youth Choir 
  • Ek Wonder – Riana Nel
  • Net Een Naam – Retief Burger
  • Die Groot Gees van Hemel en Aarde – Joshua Na Die Reën en Universiteit van Pretoria Camerata
  • Weerklink – Esté Gross
  • As Hy Weer Kom – Bernice West 

Musiekvideo liedjie van die jaar

  • Johan C Venter, Eric T Graham en Tehan Buys – Helemal (Gesing deur Chris Steyn)
  • Johan C Venter, Eric T Graham, Tehan Buys en Demi Lee Moore – Hart Breek (Gesing deur Demi Lee Moore)
  • Johan C Venter en Morné Coetzee – Boksemdais (Gesing deur Riaan Benadé)
  • Eric T Graham – Liewe Jinne (Gesing deur Juanita du Plessis)
  • Altin Ferreira – Soen Soos Wat Jy Dans (Gesing deur Brendan Peyper)
  • Kyle White – Vlerke (Gesing deur Eloff)

Album van die jaar

  • Helemal – Chris Steyn
  • Wille Ding – Appel
  • Almal Gly – Die Piesangskille
  • Estetika – Elandré
  • My Mense – Ilán van Staden
  • Wysers – Ruan Josh

Nuweling van die jaar

  • Chris Steyn
  • ONS
  • Annelie
  • Armand Barnard
  • Die Piesangskille
  • Bibi

Ballade liedjie van die jaar

  • Mag Ek Jou Laaste Wees – Ruhan du Toit
  • Romy – Steve Hofmeyr
  • Sterre – Spoegwolf
  • Suid – Juan Boucher en Tashé
  • Vergaan – Barto
  • Waar Ek Hoort – Liezel Pieters 

Kontemporêre liedjie van die jaar

  • Als Is Okay – Karlien van Jaarsveld
  • Buffel van Buffelsfontein – Appel
  • Dis Raak – Bok van Blerk
  • Helemal – Chris Steyn
  • Khaki  – Ricus Nel
  • Stoom – Riaan Benadé

Pop liedjie van die jaar

  • Foute  – Appel
  • Hart Breek – Demi Lee Moore
  • Die Afrikaner Maak So – Bernice West en Bok van Blerk
  • Liewe Jinne – Juanita du Plessis
  • Inge 2 – Die Piesangskille
  • Vlerke – Eloff

My kunstenaar van die jaar (publiek)

  • Demi Lee Moore
  • Chris Steyn
  • Riaan Benadé
  • Bernice West
  • Eloff
  • Jennifer Zamudio
  • Bok van Blerk
  • Millennium
  • Nádine
  • Juanita du Plessis
  • Kaapland Boereorkes
  • Riaan Grobler en Jomari
Redaksiespan

Die redaksiespan maak keuses oor wat, wie en waar op die webblad moet gebeur.

JY SAL OOK HIERVAN HOU:

Nóg ’n kategorie vir Aitsa-Afrikaanse Musiektoekennings
Aitsa-Afrikaanse Musiektoekennings 2024: Skryf nóú in!
Aitsa Afrikaanse Musiektoekennings 2021: En die wenners is…
Aitsa Afrikaanse Musiektoekennings 2021: Hier is die benoemdes…

Teken in op ons nuusbrief

Ontvang die jongste musieknuus in jou e-posbus.

Droomsindroom vier die mense wat lig bring met ‘Vir Die Son’

18 September 2026

Kurt Darren en Zaan Sonnekus blaas nuwe lewe in ikoniese ‘Meisie Meisie’

18 September 2026

Franja du Plessis vier 10 jaar – hier’s 10 van haar gewildste liedjies

17 September 2026

Dian Roux stel rou, emosionele nuwe enkelsnit bekend

14 September 2026

Wat jy onthou, het sy vergeet – Fran Prins stel ‘Jy Onthou Nie’ bekend

14 September 2026

Tik hier bo en druk Enter om te soek. Druk Esc om te kanselleer.