Close Menu
  • TUIS
  • NUUS
  • FEESTE EN KONSERTE
    • Afrikaans is Groot
    • Krone
  • TOEKENNINGS
  • RESENSIES
  • KONTAK ONS
    • Gesels met ons
    • Privaatheidsbeleid
    • Adverteer
    • Deel jou geleentheid
TikTok Instagram Facebook WhatsApp X (Twitter)
TikTok Facebook Instagram WhatsApp X (Twitter)
Afrikaanse Musieknuus
  • TUIS
  • NUUS
  • FEESTE EN KONSERTE
    1. Afrikaans is Groot
    2. Krone
    3. Kyk na alles

    Afrikaans is Groot maak wéér geskiedenis!

    2 April 2026

    Afrikaans is Groot 2025: Die grootste historiese konsert nóg!

    25 Maart 2025

    Afrikaans is Groot hou vir ’n 11de keer konsert en jy kan wen!

    27 Maart 2024

    Die GrootJol toer die land plat in 2023!

    2 Maart 2023

    ‘Krone’ skuif terug arena toe – en dis wat jy móét weet!

    23 Julie 2026

    SIA se Charmaine se derde jaar by ‘Krone’: ’n Onvergeetlike musiekervaring

    15 September 2025

    Talle nuwe gesigte by dié jaar se Krone-konsert

    26 Januarie 2025

    ‘Krone’ weer op Loftus vanjaar!

    9 April 2024

    Betify Hartenbos GrootFees 2026 nóg groter dié jaar!

    27 Augustus 2026

    Alles wat jy móét weet oor Afrikaans Oppi Platteland Kaapstad 2027

    24 Augustus 2026

    ‘Krone’ skuif terug arena toe – en dis wat jy móét weet!

    23 Julie 2026

    Francois van Coke & Vriende 2026: Gereed om geskiedenis te maak

    4 Junie 2026
  • TOEKENNINGS
  • RESENSIES
  • KONTAK ONS
    • Gesels met ons
    • Privaatheidsbeleid
    • Adverteer
    • Deel jou geleentheid
Afrikaanse Musieknuus
Liefde By Die Dam

Nóg ’n kans om kaartjies vir ‘Liefde by die Dam’ op te raap!

Redaksiespan23 Maart 2022
Deel
Facebook WhatsApp Telegram Twitter Copy Link

FOTO: Henry Engelbrecht

Kaartjies vir beide Liefde by die Dam konserte in Johannesburg en Kaapstad, het binne ’n dag na die verkope in Februarie oopgemaak het, uitverkoop. Die beskikbare kaartjies was bepaal deur die limiet op getalle by byeenkomste volgens ons land se Covid-maatreëls.

Noudat die hekke weer oop is, word daar Woensdagoggend, 23 Maart nóg kaartjies beskikbaar gemaak. Pierre Greeff van Die Heuwels Fantasties, en ook een van die organiseerders van Liefde by die Dam sê dat hulle baie bly is om die gewilde fees te kan aanbied op die skaal wat dit moet wees: “Liefde is bekend daarvoor dat dit ’n groot dag is, met groot name op ’n groot verhoog voor ’n groot skare. Ons kies kunstenaars wat ons wéét die verhoog behoorlik sal laat vlamvat. Ons is baie gelukkig dat almal op ons A-lys ingestem het. Ons werk hard daaraan om alles uit te haal vir ’n onvergeetlike partytjie!”

LEES OOK: Liefde by die Dam is terug!

Elandré wat vanjaar vir die eerste keer by Liefde optree sê dat hy opgewonde is: “Sedert die eerste Liefde by die Dam het ek gewens om deel te wees van hierdie makietie. Dit is wild om werklik deel te wees van hierdie legendariese line-up. Die motor idle nou al twee jaar en ek, en die band sien so uit om uiteindelik weg te trek met ons eerste kuier by Liefde by die Dam. Die eer is ons s’n. Sien julle daar!”

Maak reg vir ’n fees! Hier is die kunstenaars wat feesgangers vanjaar op die Liefde- verhoë gaan sien:

Johannesburg 3 April 2022:

Die Heuwels Fantasties, Francois van Coke, Appel, Elandré, Demi Lee Moore, Bernice West, Youngsta CPT, Robbie Wessels, Refentse, Schalk Bezuidenhout.

Kaapstad 9 April 2022:

Die Heuwels Fantasties, Spoegwolf, Appel, Elandré, Demi Lee Moore, Bernice West, Youngsta CPT, Robbie Wessels Refentse, Schalk Bezuidenhout.

Die program sorg vir die heerlikste musiek vir jonk en oud, ’n ideale dag uit saam met jou vriende en familie. Maak gou, die kaartjies gaan weer vlieg!

  • Met spesiale dank aan Liefde by die Dam media vennote: Jacaranda FM en Bok Radio.
  • Bespreek jou Kaartjies teen R295 by www.liefdebydiedam.co.za.

Kom deel in ’n heerlike, gesellige musiek-dag by die dam – bring piekniek mandjies. Daar sal ook `n verskeidenheid kosstalletjies wees.

Redaksiespan

Die redaksiespan maak keuses oor wat, wie en waar op die webblad moet gebeur.

JY SAL OOK HIERVAN HOU:

Liefde by die Dam vier 10 jaar met ’n wêreldklas Super Mega Bonanza
Super Mega Bonanza: 10 jaar van ‘Liefde By Die Dam’
Die gewilde Liefde by die Dam-konserte is terug!
Liefde by die Dam is terug; kaartjies nou te koop!

Teken in op ons nuusbrief

Ontvang die jongste musieknuus in jou e-posbus.

Droomsindroom vier die mense wat lig bring met ‘Vir Die Son’

18 September 2026

Kurt Darren en Zaan Sonnekus blaas nuwe lewe in ikoniese ‘Meisie Meisie’

18 September 2026

Franja du Plessis vier 10 jaar – hier’s 10 van haar gewildste liedjies

17 September 2026

Dian Roux stel rou, emosionele nuwe enkelsnit bekend

14 September 2026

Wat jy onthou, het sy vergeet – Fran Prins stel ‘Jy Onthou Nie’ bekend

14 September 2026

Tik hier bo en druk Enter om te soek. Druk Esc om te kanselleer.