Close Menu
  • TUIS
  • NUUS
  • FEESTE EN KONSERTE
    • Afrikaans is Groot
    • Krone
  • TOEKENNINGS
  • RESENSIES
  • KONTAK ONS
    • Gesels met ons
    • Privaatheidsbeleid
    • Adverteer
    • Deel jou geleentheid
TikTok Instagram Facebook WhatsApp X (Twitter)
TikTok Facebook Instagram WhatsApp X (Twitter)
Afrikaanse Musieknuus
  • TUIS
  • NUUS
  • FEESTE EN KONSERTE
    1. Afrikaans is Groot
    2. Krone
    3. View All

    Afrikaans is Groot maak wéér geskiedenis!

    2 April 2026

    Afrikaans is Groot 2025: Die grootste historiese konsert nóg!

    25 Maart 2025

    Afrikaans is Groot hou vir ’n 11de keer konsert en jy kan wen!

    27 Maart 2024

    Die GrootJol toer die land plat in 2023!

    2 Maart 2023

    SIA se Charmaine se derde jaar by ‘Krone’: ’n Onvergeetlike musiekervaring

    15 September 2025

    Talle nuwe gesigte by dié jaar se Krone-konsert

    26 Januarie 2025

    ‘Krone’ weer op Loftus vanjaar!

    9 April 2024

    Maak gereed vir ‘Krone’ op Loftus!

    14 Februarie 2023

    Liefde by die Dam vier 10 jaar met ’n wêreldklas Super Mega Bonanza

    20 April 2026

    Afrikaans is Groot maak wéér geskiedenis!

    2 April 2026

    Super Mega Bonanza: 10 jaar van ‘Liefde By Die Dam’

    26 Februarie 2026

    SIA se Charmaine se derde jaar by ‘Krone’: ’n Onvergeetlike musiekervaring

    15 September 2025
  • TOEKENNINGS
  • RESENSIES
  • KONTAK ONS
    • Gesels met ons
    • Privaatheidsbeleid
    • Adverteer
    • Deel jou geleentheid
Afrikaanse Musieknuus
Home»Top-20»Afrikaanse Musieknuus Top-20: Week 13
Top-20

Afrikaanse Musieknuus Top-20: Week 13

Redaksiespan2 Mei 2021
Deel
Facebook WhatsApp Telegram Twitter Copy Link

Hierdie week het nege snitte gestyg, vier gedaal, twee onverander gebly, drie terug gekeer en twee snitte ’n toetrede tot die ranglys gemaak. 

Riaan Benadé se Spontaan sak ná tien weke van nommer een na twee en Reën neem die gesogte eerste plek in met Vrystaat Vlaktes. 

Op nommer drie keer Jo Black en Refentse terug met Rig jou oë na die berge en op vier is Juan Boucher se Ek dink ek mis maar net jou hart. 

Fatman se Vuil Coke skuif een plek af na vier en Bernice West sowel as Rooksein behou hul plekke op onderskeidelik ses en sewe met Sonop-Blom en Kyk na my hart. 

Biggy en Early B se Peanut Butter klim twee plekke na agt en Brendan Peyper se Dik en Dun skuif ook op na nommer nege. 

Ray Dylan se By jou voete lê rond die top-10 netjies af. 

Hierdie is nuut:

  • Dis Wie Ons Is van Bok van Blerk.

’n Dubbel vir die DJ van Kurt Darren en Snotkop

Redaksiespan

Die redaksiespan maak keuses oor wat, wie en waar op die webblad moet gebeur.

JY SAL OOK HIERVAN HOU:

Afrikaanse Musieknuus Top-20: Week 15
Afrikaanse Musieknuus Top-20: Week 14
Afrikaanse Musieknuus se top-40 trek ’n nuwe baadjie aan
Afrikaanse Musieknuus Top 40: Week 12

Teken in op ons nuusbrief

Ontvang die jongste musieknuus in jou e-posbus.

‘Hemel Op Tafelberg’ kry nuwe lewe: Kurt Darren en Spoegwolf snoer kragte

24 April 2026

Zaan Sonnekus en Tasché tref diep met kragtoer duet ‘Dood’

24 April 2026

Francois van Coke onthul nuwe enkelsnit en droomagtige musiekvideo

23 April 2026

SKEUR breek grense met rou, eerlike debuut-EP

21 April 2026

Bibi betower met nuwe liefdesballade ‘Dromers’

17 April 2026

Type above and press Enter to search. Press Esc to cancel.