Op Woensdag 17 April om 20:00 sal die ganse Afrikaanse musiekbedryf by die Sun Arena in Pretoria byeenkom om te hoor wie vanjaar as wenners uit die stryd om die gesogte Ghoema-musiekpryse tree.
Die Ghoemas, vanjaar is sy agste jaar, is die enigste onafhanklike toekennings vir Afrikaanse musiek.
Die stemproses sal via SMS plaasvind (besoek die Ghoema-webblad vir meer).
Hier is vanjaar se benoemdes:
NUWELING VAN DIE JAAR
Douvoordag – Die Avontuur
Early B – Aangename kennis
Ivan Roux – Daai Ding
Serenade – Bly lief vir my
Vincent Gordon – Asem
BESTE KOMPOSISIE VAN DIE JAAR
Demi Lee Moore – Mis eet slaap herhaal (Skrywer: Johan Oberholzer)
Elvis Blue – Berg (Skrywer: Elvis Blue)
Refentse – Reisiger (Skrywer: Refentse Morake)
Tarryn Lamb – Mal oor jou (Skrywer: Johan Oberholzer)
TWEE – Patensie (Skrywer: Herman Kleinhans)
BESTE HIP HOP LIEDJIE VAN DIE JAAR
Early B – Ben Ten (Skrywer: Early B)
HemelBesem – Blaas die trompet (Skrywer: Simon Witbooi)
HemelBesem – Die silwer maan (flippet) (Skrywer: Simon Witbooi)
Jerome Rex – Boogie Up (Skrywer: Jerome Rex)
Rosey die Rapper – My naam hoor (Skrywer: Murensia Block [Rosey die Rapper])
BESTE POP-ALBUM DEUR ’N MANLIKE KUNSTENAAR
Brendan Peyper – Dis nie sonde nie
Dirk van der Westhuizen – Sexy vi My
Joe Foster – Volgende Stap
Snotkop – Sous
Vernon Barnard – Deur jou oë
BESTE POP-ALBUM DEUR ’N VROULIKE KUNSTENAAR
Amor Vittone – Ek bly net ’n ma
Demi Lee Moore – Mis eet slaap herhaal
Elizma Theron – Hierdie hart brand liefde
Franja du Plessis – Hittegolf
BESTE KONTEMPORÊRE ALBUM DEUR ’N MANLIKE KUNSTENAAR
Adam Tas – Sit Kêrels
Coenie de Villiers – Pure Coenie
Manie Jackson – Op ’n hoë noot
Pietman Geldenhuys – Van die os op die jas
Refenste – Liefdegenerasie
BESTE KONTEMPORÊRE ALBUM DEUR ’N VROULIKE KUNSTENAAR
Cordelia – Wees Lief
Jennifer Zamudio – Goud is my woorde
Lizanne Barnard – Gevlerktes
Tarryn Lamb – Mal oor jou
Verona – Maskers
BESTE ALBUM DEUR ’N DUO OF GROEP
4 Werke – 4 by 4
ADAM – Bewe
Douvoordag – Die Avontuur
Serenade – Bly lief vir my
Straatligkinders – Verdwyn
TWEE – Sirkels
BESTE GEESTELIKE ALBUM
Du Preez Stoltz – Nuutgemaak
Liezel Marshall – Anker
S1 – S1NG
BESTE KINDER-ALBUM OF –DVD
Buster & Bella – Buster & Bella en die 8 talente
Clarice & die reënboogkidz – Lekker om bly te wees
Klikkerland – Lag ’n slag
BESTE ALTERNATIEWE ALBUM
Almero – Maandag
Atlantiseers – Verhoudingspolitiek
Douvoordag – Die Avontuur
Jan Blohm – Die liefde album
BESTE ROCK-ALBUM
Gert Koevert – Anderkant die highway
Piet Botha – Die middernagtrein
Straatligkinders – Verdwyn
BESTE HIP HOP-ALBUM
Early B – Aangename kennis
HemelBesem – God praat Afrikaans
Jerome Rex – Al Jerome
YOMA – Moedertaal
BESTE BESTE BOERE – OF TRADISIONELE MUSIEK-ALBUM
Armand Steenkamp – Lekker mens
Brian Nieuwoudt & Fred Rheeder – Tuisgebak
Vatvas Dansorkes – So maak ons
BESTE INSTRUMENTALE ALBUM
CH2 – Soos in die ou dae – onthou jy nog?
Ibrahim Khalil – Shihab Essence of Spring
Lizelle le Roux – Joy
Rocco de Villiers – Kortbroek, langkouse
BESTE MUSIEKVIDEO
Demi Lee Moore – Mis eet slaap herhaal (Regie: Christian Wolf – Brickwolf Creatives)
Steve Hofmeyr, Bok van Blerk, Bobby van Jaarsveld, Jay, Touch of Class – Die Land (Regie: Christian Wolf – Brickwolf Creatives)
Kaleidoskoop – Vlugvoetig (Regie: Paul Hugo – Ubuntu Film House)
Refentse – Reisiger (Regie: Gerhard van Rooyen – GVR)
Snotkop – Souserig (Regie: Christian Wolf – Brickwolf Creatives)
BESTE LIEDJIESKRYWER: SOLO
Elvis Blue
Jan Blohm
Joe Foster
Johan Oberholzer
Pietman Geldenhuys
BESTE LIEDJIESKRYWER: SAMEWERKINGSGROEP
Claudia en Simon Witbooi
Christoph Kotzé en Johan Vorster
Francois Henning en Dirk van Niekerk
Francois Henning, Dirk van Niekerk, Adolf Vorster en Don Kelly
Jattie en Ilse de Beer
BESTE VERVAARDIGER: SOLO
Danny Smoke
Dirk van Niekerk
Juan ‘Floors’ Oosthuizen
Murray Lubbe
Robin Keilly
BESTE VERVAARDIGER: SAMEWERKINGSGROEP
Elvis Blue en Juan ‘Floors’ Oosthuizen
Franja du Plessis en Stass
Jan Blohm, John Masser, Francois Kleinhans en Tertius Human
Jattie de Beer en Jake Odendaal
Pietman Geldenhuys en Schalk Joubert
Hierdie kategorieë het geen benoeming/s nie en sal op die aand van die toekenningsfunksie bekend gemaak word:
Mees afgelaaide album van die jaar
Mees afgelaaide liedjie van die jaar
Mees gestroomde liedjie van die jaar</span
Gewildste liedjie van die jaar
Ere-toekenning: Lewensbydrae
Ere-toekenning: Beste verkoper
Publiek se gunsteling manlike kunstenaar
Publiek se gunsteling vroulike kunstenaar
Publiek se gunsteling duo of groep
Hierdie kategorieë se kandidate word eers op die aand van die toekenningsfunksie aangekondig:
Groep van die jaar
Manlike kunstenaar van die jaar
Vroulike kunstenaar van die jaar
Album van die jaar
Hou gerus die Ghoemas se sosiale media dop vir nuus en gebruik die hutsmerk #Ghoemas om saam te gesels.
