Close Menu
  • TUIS
  • NUUS
  • FEESTE EN KONSERTE
    • Afrikaans is Groot
    • Krone
  • TOEKENNINGS
  • RESENSIES
  • KONTAK ONS
    • Gesels met ons
    • Privaatheidsbeleid
    • Adverteer
    • Deel jou geleentheid
TikTok Instagram Facebook WhatsApp X (Twitter)
TikTok Facebook Instagram WhatsApp X (Twitter)
Afrikaanse Musieknuus
  • TUIS
  • NUUS
  • FEESTE EN KONSERTE
    1. Afrikaans is Groot
    2. Krone
    3. Kyk na alles

    Afrikaans is Groot maak wéér geskiedenis!

    2 April 2026

    Afrikaans is Groot 2025: Die grootste historiese konsert nóg!

    25 Maart 2025

    Afrikaans is Groot hou vir ’n 11de keer konsert en jy kan wen!

    27 Maart 2024

    Die GrootJol toer die land plat in 2023!

    2 Maart 2023

    ‘Krone’ skuif terug arena toe – en dis wat jy móét weet!

    23 Julie 2026

    SIA se Charmaine se derde jaar by ‘Krone’: ’n Onvergeetlike musiekervaring

    15 September 2025

    Talle nuwe gesigte by dié jaar se Krone-konsert

    26 Januarie 2025

    ‘Krone’ weer op Loftus vanjaar!

    9 April 2024

    Betify Hartenbos GrootFees 2026 nóg groter dié jaar!

    27 Augustus 2026

    Alles wat jy móét weet oor Afrikaans Oppi Platteland Kaapstad 2027

    24 Augustus 2026

    ‘Krone’ skuif terug arena toe – en dis wat jy móét weet!

    23 Julie 2026

    Francois van Coke & Vriende 2026: Gereed om geskiedenis te maak

    4 Junie 2026
  • TOEKENNINGS
  • RESENSIES
  • KONTAK ONS
    • Gesels met ons
    • Privaatheidsbeleid
    • Adverteer
    • Deel jou geleentheid
Afrikaanse Musieknuus
Ghoema

Ghoema-musiekpryse 2018: Hier’s die benoemings

Redaksiespan14 Maart 2018
Deel
Facebook WhatsApp Telegram Twitter Copy Link

Op Sondag 29 April 2018 om 20:00 sal die ganse Afrikaanse musiekbedryf by die Theatre of Marcellus by Emperors Palace in Kempton Park byeenkom om te hoor wie vanjaar as wenners uit die stryd om die gesogte Ghoema-musiekpryse tree.

Die Ghoemas, vanjaar in sy sewende jaar, is die enigste onafhanklike toekennings vir Afrikaanse musiek.

Die stemproses sal via SMS plaasvind (besoek die Ghoema-webblad vir meer).

KLIK HIER VIR 2017 SE WENNERS

Hier is vanjaar se benoemdes:

BESTE NUWELING VAN DIE JAAR
1 Caroline Grace – Eindelose Liefde
2 Elandre – Kleindorp-Dromer
3 Fatman – Boom Baby
4 Jo Black – Skepe
5 Tussen Sterre – Kosmies

BESTE KOMPOSISIE VAN DIE JAAR
1 Elvis Blue  – Die Brug (Geskryf deur Elvis Blue)
2 Elvis Blue  – Elke Hart (Geskryf deur Elvis Blue)
3 Elvis Blue  – Werner (Geskryf deur Elvis Blue)
4 Dewald Wasserfall – Laat Die Lig Inkom (Geskryf deur Dewald Wasserfall)
5 Steve Hofmeyr ft. Riana Nel – SKREE (Geskryf deur Riana Nel en Elvis Blue)
6 Touch of Class – Val Op Jou Knieë (Geskryf deur Riana Nel)

BESTE HIP-HOP-LIEDJIE VAN DIE JAAR
1 Chase Lutron – Afrikaansebet (Geskryf deur Chase Lutron)
2 Early B – Earlyn Kyk (Geskryf deur Earl-Henri Swartz [Early B])
3 Hakkiesdraad Hartman – Surge Et Insta (Geskryf deur Jason Hartman)
4 HemelBesem – Is Dope (Geskryf deur Simon Witbooi [HemelBesem] en Stuart Claassen)
5 YOMA – Wille Kat (Geskryf deur Claudia Witbooi [YOMA])

BESTE POP-ALBUM DEUR ’N MANLIKE KUNSTENAAR
1 Brendan Peyper – Hy Loop Oor
2 Jay – So Lank Sal Ek Jou Liefhê
3 Kurt Darren – Laat Die Dansvloer Brand
4 Ray Dylan – Uitbasuin
5 Willem Botha – Soen & Vergeet

BESTE POP-ALBUM DEUR ’N VROULIKE KUNSTENAAR
1 Eva Morgan – Ek Is
2 Heidi – Wat ’n Hart Laat Lag
3 Irene-Louise van Wyk – Sjampanje
4 Karlien van Jaarsveld – Sing Vir Liefde
5 Sharoney – Skyn

BESTE KONTEMPORÊRE ALBUM DEUR ’N MANLIKE KUNSTENAAR
1 Elvis Blue – Die Brug
2 Jak de Priester – 15 Jaar
3 Jo Black – Skepe
4 Refentse – Deur My Venster
5 Steve Hofmeyr – SKREE

BESTE KONTEMPORÊRE ALBUM DEUR ’N VROULIKE KUNSTENAAR
1 Caroline Grace – Eindelose Liefde
2 Lianie May – Iemand Om Lief Te Hê
3 Liezel Pieters – Sing My Hart Uit
4 Lizandra Winter – Lizandra Winter
5 Monique Steyn – Mosaïek

BESTE ALBUM DEUR ’N DUO OF GROEP
1 Anders – Bruid
2 CH2 – Insomnia
3 Die Heuwels Fantasties – OKAY
4 Kaleidoskoop – Gunsteling Seisoen
5 Saarkie – Queen Van Die Toorbos

BESTE GEESTELIKE ALBUM
1 Anders –  Bruid
2 Juanita du Plessis – Koningskind
3 Kevin Leo – XXI
4 Manne Wat Glo –  Manne Wat Glo 3
5 Retief Burger – Alles

BESTE KINDER-ALBUM OF -DVD
1 Doddi Sing – Kleur Van Die Vlag
2 Die Klikkerlanders – Klikkerland [DVD]
3 Die Klikkerlanders – Die Liedjies Wat Ons Sing
4 Onbeskaamd Kids – Nie Van Hier Af Nie
5 Piet Smit – Liedjies en Rympies

BESTE ALTERNATIEWE ALBUM
1 Die Heuwels Fantasties –  OKAY
2 Francois van Coke – Hierdie Is Die Lewe
3 Gian Groen –  #AlsIsNetLekker
4 Herman Kleinhans –  Kamer 4
5 Spoegwolf – Die Donker Toring

BESTE ROCK ALBUM
1 Linda Killian – My Hart
2 Saarkie – Queen Van Die Toorbos
3 Tussen Sterre – Kosmies
4 Willem Welsyn – Blitzkriek

BESTE BOEREMUSIEK-ALBUM OF TRADISIONELE MUSIEKALBUM
1 Hannes Schoeman en Nico Blom – Koffietyd
2 Hennie de Bruyn & Die Kitaarkêrels – Kalahari Skoffeltyd
3 Kannie Warries Dansorkes – Witwarm Kitaar Klanke
4 Kosie Beukes – Konsertina Kaskenades
5 Ricus Nel – Bring Hulde Aan Worsie Visser

BESTE INSTRUMENTELE ALBUM
1 CH2 – Insomnia
2 DECA – Black Sails
3 Ockie Vermeulen – Organic
4 Rocco de Villiers – Beautiful Beautiful Hymns 2

BESTE LIGTE KLASSIEKE AFRIKAANSE ALBUM
1 Bekoor – Kersfees
2 Micheal Tushki – My Lewe
3 Ons Lieflinge – Miljoene Stemme

BESTE COUNTRY-ALBUM
1 Corné – Ritme Van My Hart
2 Elandre – Kleindorp-Dromer
3 Nico Booijse – Moet My Nooit Laat Gaan Nie
4 Skarlaken – Skarlaken

BESTE MUSIEKVIDEO
1 Appel – Musiekvideo-Trilogie [Lei My Na Die Water, Kom En Lê My Neer, Vroumens] (Regie: Gerhard van Rooyen – GVR)
2 Jay – So Lank Sal Ek Jou Liefhê (Regie: Christian Wolf, JC Snooke, Jennis Williamson, Johan C Venter – Brickwolf Creatives, Life in a Bulb, Coleske Artists)
3 Jo Black – Bring Die Hoop Weer Terug (Regie: Gerhard van Rooyen – GVR)
4 Juanita du Plessis – Koningskind (Regie: Gerhard van Rooyen – GVR)
5 Robbie Wessels – Mphe Die Hoenor (Regie: Clinton Lubbe Productions)

BESTE LIEDJIESKRYWER SOLO
1 Anton Goosen
2 Chris Chameleon
3 Elandré
4 Elvis Blue
5 Steve Hofmeyr

BESTE LIEDJIESKRYWER SAMEWERKINGSGROEP
1 Adéle Fouché & Mjön van Blommenstein
2 Brendan Peyper & Niel Schoombee
3 Koos van der Merwe & Matthys Maree
4 Kurt Darren, Niel Schoombee & Don Kelly
5 Pierre Greeff, Hunter Kennedy & Fred den Hartog
6 Roux Cloete & Niel Schoombee

BESTE VERVAARDIGER SOLO
1 Danny Smoke
2 Fred den Hartog
3 Gideon Botes
4 Johan Oberholzer
5 Theo Crouse

BESTE VERVAARDIGER SAMEWERKINGSGROEP
1 Elvis Blue & Ewald Janse van Rensburg
2 Fred den Hartog & Johnny de Ridder
3 Leon Gropp, Sean Manley & Christiaan Kritzinger
4 Theo Crouse & Karen Zoid

Hou die Ghoemas se sosiale media platforms dop vir meer nuus. Gebruik gerus die hutsmerke #Ghoemas en #GaanVirGoud.

Redaksiespan

Die redaksiespan maak keuses oor wat, wie en waar op die webblad moet gebeur.

JY SAL OOK HIERVAN HOU:

kykNET Ghoema-musiekpryse 2019: Die wenners is…
kykNET Ghoema Musiektoekennings 2019: Hier’s die benoemdes
kykNET Ghoema Musiektoekennings 2019: Skryf nou in!
Ghoema-musiekpryse 2018: En die wenners is…

Teken in op ons nuusbrief

Ontvang die jongste musieknuus in jou e-posbus.

Droomsindroom vier die mense wat lig bring met ‘Vir Die Son’

18 September 2026

Kurt Darren en Zaan Sonnekus blaas nuwe lewe in ikoniese ‘Meisie Meisie’

18 September 2026

Franja du Plessis vier 10 jaar – hier’s 10 van haar gewildste liedjies

17 September 2026

Dian Roux stel rou, emosionele nuwe enkelsnit bekend

14 September 2026

Wat jy onthou, het sy vergeet – Fran Prins stel ‘Jy Onthou Nie’ bekend

14 September 2026

Tik hier bo en druk Enter om te soek. Druk Esc om te kanselleer.