Close Menu
  • TUIS
  • NUUS
  • FEESTE EN KONSERTE
    • Afrikaans is Groot
    • Krone
  • TOEKENNINGS
  • RESENSIES
  • KONTAK ONS
    • Gesels met ons
    • Privaatheidsbeleid
    • Adverteer
    • Deel jou geleentheid
TikTok Instagram Facebook WhatsApp X (Twitter)
TikTok Facebook Instagram WhatsApp X (Twitter)
Afrikaanse Musieknuus
  • TUIS
  • NUUS
  • FEESTE EN KONSERTE
    1. Afrikaans is Groot
    2. Krone
    3. Kyk na alles

    Afrikaans is Groot maak wéér geskiedenis!

    2 April 2026

    Afrikaans is Groot 2025: Die grootste historiese konsert nóg!

    25 Maart 2025

    Afrikaans is Groot hou vir ’n 11de keer konsert en jy kan wen!

    27 Maart 2024

    Die GrootJol toer die land plat in 2023!

    2 Maart 2023

    ‘Krone’ skuif terug arena toe – en dis wat jy móét weet!

    23 Julie 2026

    SIA se Charmaine se derde jaar by ‘Krone’: ’n Onvergeetlike musiekervaring

    15 September 2025

    Talle nuwe gesigte by dié jaar se Krone-konsert

    26 Januarie 2025

    ‘Krone’ weer op Loftus vanjaar!

    9 April 2024

    Betify Hartenbos GrootFees 2026 nóg groter dié jaar!

    27 Augustus 2026

    Alles wat jy móét weet oor Afrikaans Oppi Platteland Kaapstad 2027

    24 Augustus 2026

    ‘Krone’ skuif terug arena toe – en dis wat jy móét weet!

    23 Julie 2026

    Francois van Coke & Vriende 2026: Gereed om geskiedenis te maak

    4 Junie 2026
  • TOEKENNINGS
  • RESENSIES
  • KONTAK ONS
    • Gesels met ons
    • Privaatheidsbeleid
    • Adverteer
    • Deel jou geleentheid
Afrikaanse Musieknuus
Ghoema

Ghoema Musiektoekennings 2017: Hier is die wenners!

Redaksiespan24 April 2017
Deel
Facebook WhatsApp Telegram Twitter Copy Link

Op Sondag 23 April om 20:00 het die ganse Afrikaanse musiekbedryf by Emperors Palace in Kempton Park byeenkom om te hoor wie met Ghoema Musiektoekennings wegstap.

Vanjaar is dit die eerste keer wat die eerste hip-hop-kunstenaars vereer is. Die publiek het ook vanjaar vir die eerste keer die kans gehad om vir die splinternuwe kategorië te stem. Dié kategorië sluit in Gunsteling Manlike Kunstenaar, Gunsteling Vroulike Kunstenaar en Gunsteling Duo/Groep.

Hier is die wenners:

BESTE MUSIEKVIDEO

Jay en Lianie May – Vir Liefde (Regie: Gerhard van Rooyen)

BESTE GEESTELIKE ALBUM

Duis:Lig –  Dans

BESTE ALTERNATIEWE ALBUM

Arno Carsterns – Die Aanblom 13

BESTE HIP-HOP-LIEDJIE VAN DIE JAAR

Early B – Bene Lam (Geskryf deur Earl-Henri Swartz [Early B])

BESTE LIGTE KLASSIEKE AFRIKAANSE ALBUM

Con Grazia – Kosmos

BESTE BOEREMUSIEK-ALBUM OF TRADISIONELE MUSIEKALBUM

Die Jaloersbokkies – Die Jaloersbokkies: Piekniekliedjies Rooies – Koedoe Bul

BESTE INSTRUMENTELE ALBUM

Sean Butler – Woordloos reeks: Liefde

BESTE KINDER-ALBUM OF -DVD

Jonkman en Baartman – Jonkman & Baartman Sing Nuwe Lawwe Liedjies

BESTE NUWELING VAN DIE JAAR

Franja du Plessis – My Verhaal

BESTE LIEDJIE VAN DIE JAAR

Joshua Na Die Reën – Die Wêreld Binne My

LUITOON VAN DIE JAAR

Laurika Rauch en Loki Rothman – Blou

DIGITALE LIEDJIE VAN DIE JAAR

Snotkop – Cool Soos Koos Kombuis

DIGITALE-ALBUM VAN DIE JAAR

Refentse – My Hart Bly In ’n Taal

TOPVERKOPER VAN DIE JAAR

Refentse – My Hart Bly In ’n Taal

BESTE ALBUM DEUR ’N GROEP OF DUO

ADAM – Hoogtevrees

BESTE POP-ALBUM DEUR ’N MANLIKE KUNSTENAAR

Kurt Darren – Sal Jy Met My Dans?

BESTE POP-ALBUM DEUR ’N VROULIKE KUNSTENAAR

Charlize Berg – As Jy Weet Dis Liefde

BESTE KONTEMPORÊRE ALBUM DEUR ’N MANLIKE KUNSTENAAR

Joshua Na Die Reën – Die Wêreld Binne My

BESTE KONTEMPORÊRE ALBUM DEUR ’N VROULIKE KUNSTENAAR

Laurika Rauch – Die Reis

ERE-TOEKENNING: BAANBREKERSWERK

Wyle Taliep Petersen

LIEDJIESKRYWER VAN DIE JAAR

Johan Vorster

BESTE VERVAARDIGER

Jaconell Mouton en Coenie de Villiers

PUBLIEK SE GUNSTELING MANLIKE KUNSTENAAR

Juan Boucher

PUBLIEK SE GUNSTELING VROULIKE KUNSTENAAR

Jennifer Zamudio

PUBLIEK SE GUNSTELING DUO OF GROEP

Twee

GROEP VAN DIE JAAR

ADAM

VROULIKE KUNSTENAAR VAN DIE JAAR

Franja du Plessis

MANLIKE KUNSTENAAR VAN DIE JAAR

Refentse

ALBUM VAN DIE JAAR

Refentse – My Hart Bly In ’n Taal

 

Luister hier na ’n Ghoema-speellys op Liedjie:

Redaksiespan

Die redaksiespan maak keuses oor wat, wie en waar op die webblad moet gebeur.

JY SAL OOK HIERVAN HOU:

kykNET Ghoema-musiekpryse 2019: Die wenners is…
kykNET Ghoema Musiektoekennings 2019: Hier’s die benoemdes
kykNET Ghoema Musiektoekennings 2019: Skryf nou in!
Ghoema-musiekpryse 2018: En die wenners is…

Teken in op ons nuusbrief

Ontvang die jongste musieknuus in jou e-posbus.

Droomsindroom vier die mense wat lig bring met ‘Vir Die Son’

18 September 2026

Kurt Darren en Zaan Sonnekus blaas nuwe lewe in ikoniese ‘Meisie Meisie’

18 September 2026

Franja du Plessis vier 10 jaar – hier’s 10 van haar gewildste liedjies

17 September 2026

Dian Roux stel rou, emosionele nuwe enkelsnit bekend

14 September 2026

Wat jy onthou, het sy vergeet – Fran Prins stel ‘Jy Onthou Nie’ bekend

14 September 2026

Tik hier bo en druk Enter om te soek. Druk Esc om te kanselleer.