Close Menu
  • TUIS
  • NUUS
  • FEESTE EN KONSERTE
    • Afrikaans is Groot
    • Krone
  • TOEKENNINGS
  • RESENSIES
  • KONTAK ONS
    • Gesels met ons
    • Privaatheidsbeleid
    • Adverteer
    • Deel jou geleentheid
TikTok Instagram Facebook WhatsApp X (Twitter)
TikTok Facebook Instagram WhatsApp X (Twitter)
Afrikaanse Musieknuus
  • TUIS
  • NUUS
  • FEESTE EN KONSERTE
    1. Afrikaans is Groot
    2. Krone
    3. View All

    Afrikaans is Groot maak wéér geskiedenis!

    2 April 2026

    Afrikaans is Groot 2025: Die grootste historiese konsert nóg!

    25 Maart 2025

    Afrikaans is Groot hou vir ’n 11de keer konsert en jy kan wen!

    27 Maart 2024

    Die GrootJol toer die land plat in 2023!

    2 Maart 2023

    SIA se Charmaine se derde jaar by ‘Krone’: ’n Onvergeetlike musiekervaring

    15 September 2025

    Talle nuwe gesigte by dié jaar se Krone-konsert

    26 Januarie 2025

    ‘Krone’ weer op Loftus vanjaar!

    9 April 2024

    Maak gereed vir ‘Krone’ op Loftus!

    14 Februarie 2023

    Liefde by die Dam vier 10 jaar met ’n wêreldklas Super Mega Bonanza

    20 April 2026

    Afrikaans is Groot maak wéér geskiedenis!

    2 April 2026

    Super Mega Bonanza: 10 jaar van ‘Liefde By Die Dam’

    26 Februarie 2026

    SIA se Charmaine se derde jaar by ‘Krone’: ’n Onvergeetlike musiekervaring

    15 September 2025
  • TOEKENNINGS
  • RESENSIES
  • KONTAK ONS
    • Gesels met ons
    • Privaatheidsbeleid
    • Adverteer
    • Deel jou geleentheid
Afrikaanse Musieknuus
Home»Nuus»Watter liedjie was jou gunsteling vanjaar?
Nuus

Watter liedjie was jou gunsteling vanjaar?

Fanie Nel26 Desember 2016
Bobby van Jaarsveld
Deel
Facebook WhatsApp Telegram Twitter Copy Link

2016 was gevul met die lekkerste musiek vir elke oor. Dink nou maar aan treffers soos Skouers vanaf Riana Nel se album Jy Sal Weet, of wat van Bobby van Jaarsveld se Geloof, Hoop en Liefde wat op die Afrikaans is Groot Volume 9 album is.

Bobby van Jaarsveld

Dan was daar ook treffers soos Ontwaak vanaf Arno Carstens se Die Aandblom 13. Dié sanger wat hoofsaaklik in Engels sing, se Afrikaanse album het groot opslae gemaak.

Daar was ook nuwe talent op die horison, en treffers soos Gavin Edwards se Sparks, Almur Marais se Sterre Oor Stilfontein, of selfs Vernon Barnard se I Like It That Way van The Voice South Africa-faam het gesorg vir lekker saamsing!

gavin-edwards_jacket3-credit-canton-parker

Die nuweling Jo Black het ook gesorg vir ’n meesterstuk met sy treffer Skepe. Dan was daar treffers deur Leah, Bok van Blerk, RymStoff, Marno van der Merwe, MWAH!, Franja du Plessis, Ruan Josh, Martin Bester, Tussen Sterre en soveel meer.

Maar watter een het uitgestaan?

Ons is opsoek na die beste liedjie van 2016 soos bepaal deur jóú. Vul die vorm hier onder in en laat weet ons. Die liedjie van die jaar word op 31 Desember aangekondig!

Hierdie opname is tans verby, dankie vir jou deelname!

 

Fanie Nel
  • X (Twitter)
  • Instagram
  • LinkedIn

Fanie is die redaktuer en stigterslid van Afrikaanse Musieknuus. Fanie se breë kennis van musiek en verhoudings met ons land se grootste platemaatskappye soos Coleske Artists, Select Musiek, Universal Musiek en vele meer maak van hom ’n kenner op hierdie gebied vir die afgelope dekade.

JY SAL OOK HIERVAN HOU:

‘Hemel Op Tafelberg’ kry nuwe lewe: Kurt Darren en Spoegwolf snoer kragte
Zaan Sonnekus en Tasché tref diep met kragtoer duet ‘Dood’
Francois van Coke onthul nuwe enkelsnit en droomagtige musiekvideo
SKEUR breek grense met rou, eerlike debuut-EP

Teken in op ons nuusbrief

Ontvang die jongste musieknuus in jou e-posbus.

‘Hemel Op Tafelberg’ kry nuwe lewe: Kurt Darren en Spoegwolf snoer kragte

24 April 2026

Zaan Sonnekus en Tasché tref diep met kragtoer duet ‘Dood’

24 April 2026

Francois van Coke onthul nuwe enkelsnit en droomagtige musiekvideo

23 April 2026

SKEUR breek grense met rou, eerlike debuut-EP

21 April 2026

Bibi betower met nuwe liefdesballade ‘Dromers’

17 April 2026

Type above and press Enter to search. Press Esc to cancel.