Close Menu
  • TUIS
  • NUUS
  • FEESTE EN KONSERTE
    • Afrikaans is Groot
    • Krone
  • TOEKENNINGS
  • RESENSIES
  • KONTAK ONS
    • Gesels met ons
    • Privaatheidsbeleid
    • Adverteer
    • Deel jou geleentheid
TikTok Instagram Facebook WhatsApp X (Twitter)
TikTok Facebook Instagram WhatsApp X (Twitter)
Afrikaanse Musieknuus
  • TUIS
  • NUUS
  • FEESTE EN KONSERTE
    1. Afrikaans is Groot
    2. Krone
    3. View All

    Afrikaans is Groot maak wéér geskiedenis!

    2 April 2026

    Afrikaans is Groot 2025: Die grootste historiese konsert nóg!

    25 Maart 2025

    Afrikaans is Groot hou vir ’n 11de keer konsert en jy kan wen!

    27 Maart 2024

    Die GrootJol toer die land plat in 2023!

    2 Maart 2023

    SIA se Charmaine se derde jaar by ‘Krone’: ’n Onvergeetlike musiekervaring

    15 September 2025

    Talle nuwe gesigte by dié jaar se Krone-konsert

    26 Januarie 2025

    ‘Krone’ weer op Loftus vanjaar!

    9 April 2024

    Maak gereed vir ‘Krone’ op Loftus!

    14 Februarie 2023

    Liefde by die Dam vier 10 jaar met ’n wêreldklas Super Mega Bonanza

    20 April 2026

    Afrikaans is Groot maak wéér geskiedenis!

    2 April 2026

    Super Mega Bonanza: 10 jaar van ‘Liefde By Die Dam’

    26 Februarie 2026

    SIA se Charmaine se derde jaar by ‘Krone’: ’n Onvergeetlike musiekervaring

    15 September 2025
  • TOEKENNINGS
  • RESENSIES
  • KONTAK ONS
    • Gesels met ons
    • Privaatheidsbeleid
    • Adverteer
    • Deel jou geleentheid
Afrikaanse Musieknuus
Home»Nuus»SAMA benoemde Neil Somer reik nuwe musiekvideo uit
Nuus

SAMA benoemde Neil Somer reik nuwe musiekvideo uit

Fanie Nel11 Junie 2016
Deel
Facebook WhatsApp Telegram Twitter Copy Link

Neil Somers se splinternuwe musiekvideo, Silwer Kombers, is pas hierdie naweek bekendgestel en is vervaardiger deur Christian Botha van Brickwolf Productions.

Die video is geskiet by Brikcwolf se studios in Pretoria waar een van die kamers omskep is in die perfekte agtergrond.  Die kwaliteit van die skote is van so aard dat ‘n storielyn nie werklik nodig is nie en fokus op die lirieke omdat dit so kragtig is.  Die lied gaan oor iemand wat sterf, maar die video verwys meer na iemand wat aanbeweeg na ‘n “nuwe lewe”.

Met sy kenmerkende diep stem word sy album Hierdie Hande as hoendervleismooi beskryf en is ook onlangs vir ‘n SAMA benoem in die kategorie Beste Kontemporêre Album.  Die amptelike 2016 SAMA Toekenningsgeleentheid vind plaas op 4 Junie in Durban, waartydens Neil ook sal optree.

Die album is ‘n mengsel van roerende lirieke en aangrypende melodieë, wat nie net in jou kop kom vassteek nie, maar jou ook onwillekeurig sal laat saam neurie. Anders as sy eerste album,Anderkant Atlantis, is Hierdie Hande minder ernstig, maar die musiek kry dit steeds reg om diep binne in jou hart te kom nesskop. “Ek dink ons het dit reggekry om ’n lekker balans tussen diep rustige en lekker kuiermusiek te skep. Maar elke liedjie vertel tog ’n storie en dis wat vir my belangrik is – dat mense na die lirieke moet luister en dit hulle harte moet aanraak, hetsy op ’n gelukkige of hartseer manier. Solank dit net met die hart praat en emosie ontlok.  Dit is vir my ‘n ongelooflike voorreg om vir ‘n SAMA benoem te word!” sê Neil.

Neil put nspirasie vir sy musiek uit alledaagse dinge soos mense se stories, die natuur en ander realiteite. “Gewoonlik tref ’n idee vir ’n liedjie my wanneer ek regtig moeg is, dan staan ek op en gaan skryf dit dadelik want môre is daardie goeie liriek of melodie dalk weg”, verklap hy. Aangesien hy lief is vir jag en die natuur, is tye rondom die kampvuur ook vir hom ’n wonderlike skeppingsgeleentheid.

Loer gerus na die musiekvideo hier:

Fanie Nel
  • X (Twitter)
  • Instagram
  • LinkedIn

Fanie is die redaktuer en stigterslid van Afrikaanse Musieknuus. Fanie se breë kennis van musiek en verhoudings met ons land se grootste platemaatskappye soos Coleske Artists, Select Musiek, Universal Musiek en vele meer maak van hom ’n kenner op hierdie gebied vir die afgelope dekade.

JY SAL OOK HIERVAN HOU:

‘Hemel Op Tafelberg’ kry nuwe lewe: Kurt Darren en Spoegwolf snoer kragte
Zaan Sonnekus en Tasché tref diep met kragtoer duet ‘Dood’
Francois van Coke onthul nuwe enkelsnit en droomagtige musiekvideo
SKEUR breek grense met rou, eerlike debuut-EP

Teken in op ons nuusbrief

Ontvang die jongste musieknuus in jou e-posbus.

‘Hemel Op Tafelberg’ kry nuwe lewe: Kurt Darren en Spoegwolf snoer kragte

24 April 2026

Zaan Sonnekus en Tasché tref diep met kragtoer duet ‘Dood’

24 April 2026

Francois van Coke onthul nuwe enkelsnit en droomagtige musiekvideo

23 April 2026

SKEUR breek grense met rou, eerlike debuut-EP

21 April 2026

Bibi betower met nuwe liefdesballade ‘Dromers’

17 April 2026

Type above and press Enter to search. Press Esc to cancel.