Innibos 2016: kykNET Rockkonsert

Bruis rockmusiek in jou are? Dan kan jy nie ’n aand met rock-legendes soos Karen Zoid, Kahn Morbee, Die Heuwels Fantasties, Francois van Coke, Black Cat Bones, Dan Patlansky en Albert Frost (Collaboration), Prime Circle misloop nie. Innibos se feestema vir 2016 is Droom Groot en die fees sien uit daarna om ’n splinternuwe rock-groep in Suid-Afrika se droom waar te maak. Die top 2 finaliste van die Rock-Rumoer kompetisie gaan óók optree.

Hektoegang: Volwassenes R100, Voorskoolse en Laerskoolkinders GRATIS

Geen goue sirkel