Close Menu
  • TUIS
  • NUUS
  • FEESTE EN KONSERTE
    • Afrikaans is Groot
    • Krone
  • TOEKENNINGS
  • RESENSIES
  • KONTAK ONS
    • Gesels met ons
    • Privaatheidsbeleid
    • Adverteer
    • Deel jou geleentheid
TikTok Instagram Facebook WhatsApp X (Twitter)
TikTok Facebook Instagram WhatsApp X (Twitter)
Afrikaanse Musieknuus
  • TUIS
  • NUUS
  • FEESTE EN KONSERTE
    1. Afrikaans is Groot
    2. Krone
    3. View All

    Afrikaans is Groot maak wéér geskiedenis!

    2 April 2026

    Afrikaans is Groot 2025: Die grootste historiese konsert nóg!

    25 Maart 2025

    Afrikaans is Groot hou vir ’n 11de keer konsert en jy kan wen!

    27 Maart 2024

    Die GrootJol toer die land plat in 2023!

    2 Maart 2023

    SIA se Charmaine se derde jaar by ‘Krone’: ’n Onvergeetlike musiekervaring

    15 September 2025

    Talle nuwe gesigte by dié jaar se Krone-konsert

    26 Januarie 2025

    ‘Krone’ weer op Loftus vanjaar!

    9 April 2024

    Maak gereed vir ‘Krone’ op Loftus!

    14 Februarie 2023

    Liefde by die Dam vier 10 jaar met ’n wêreldklas Super Mega Bonanza

    20 April 2026

    Afrikaans is Groot maak wéér geskiedenis!

    2 April 2026

    Super Mega Bonanza: 10 jaar van ‘Liefde By Die Dam’

    26 Februarie 2026

    SIA se Charmaine se derde jaar by ‘Krone’: ’n Onvergeetlike musiekervaring

    15 September 2025
  • TOEKENNINGS
  • RESENSIES
  • KONTAK ONS
    • Gesels met ons
    • Privaatheidsbeleid
    • Adverteer
    • Deel jou geleentheid
Afrikaanse Musieknuus
Home»Feeste»Proe’toria»Proe’toria: Dít prikkel Karlien van Jaarsveld se sintuie
Proe’toria

Proe’toria: Dít prikkel Karlien van Jaarsveld se sintuie

Redaksiespan23 Julie 2019
Deel
Facebook WhatsApp Telegram Twitter Copy Link

FOTO: Verskaf

Het jy geweet dat die sangeres Karlien van Jaarsveld ’n goeie blokkie sjokolade verkies? Ons het met haar gaan gesels oor kos én die opkomende Proe’toria fees wat eersdaags in Pretoria aangebied word.

Waarna kan feesgangers uitsien tydens jou optrede by Proe’toria?

Dis ’n verrassing!

Wat laat jou sintuie prikkel? 

Pannekoek met baie kaneel en suiker in die winter.

As jy vir een maand net een gereg moes eet, wat sou dit wees? 

Heel moontlik ’n Thai-kerrie hoender gereg.

Het jy ’n gunstelingdrankie? 

Lekker droë wit wyntjie.

Waarom dink jy moet feesgangers dadelik hul kaartjies vir die fees aanskaf? 

Hierdie is ’n fees van lekker musiek en goeie kos!

Enige ‘guilty pleasures’?  

Enige goeie sjokolade!

Bees of hoender?  

Definitief hoender.

Die Proe’toria-fees word op 31 Augustus aangebied. Kaartjies is nou te koop op tixsa.co.za. 

Redaksiespan

Die redaksiespan maak keuses oor wat, wie en waar op die webblad moet gebeur.

JY SAL OOK HIERVAN HOU:

Vierde Proe’toria is om die draai!
Proe’toria: ’n Potjiekos vir Touch of Class se Deon
Dewald Wasserfall bring ‘elektrisiteit’ na Proe’toria
Proe’toria bied weer wyn, kos en vermaak uit boonste rakke

Teken in op ons nuusbrief

Ontvang die jongste musieknuus in jou e-posbus.

‘Hemel Op Tafelberg’ kry nuwe lewe: Kurt Darren en Spoegwolf snoer kragte

24 April 2026

Zaan Sonnekus en Tasché tref diep met kragtoer duet ‘Dood’

24 April 2026

Francois van Coke onthul nuwe enkelsnit en droomagtige musiekvideo

23 April 2026

SKEUR breek grense met rou, eerlike debuut-EP

21 April 2026

Bibi betower met nuwe liefdesballade ‘Dromers’

17 April 2026

Type above and press Enter to search. Press Esc to cancel.