Close Menu
  • TUIS
  • NUUS
  • FEESTE EN KONSERTE
    • Afrikaans is Groot
    • Krone
  • TOEKENNINGS
  • RESENSIES
  • KONTAK ONS
    • Gesels met ons
    • Privaatheidsbeleid
    • Adverteer
    • Deel jou geleentheid
TikTok Instagram Facebook WhatsApp X (Twitter)
TikTok Facebook Instagram WhatsApp X (Twitter)
Afrikaanse Musieknuus
  • TUIS
  • NUUS
  • FEESTE EN KONSERTE
    1. Afrikaans is Groot
    2. Krone
    3. View All

    Afrikaans is Groot maak wéér geskiedenis!

    2 April 2026

    Afrikaans is Groot 2025: Die grootste historiese konsert nóg!

    25 Maart 2025

    Afrikaans is Groot hou vir ’n 11de keer konsert en jy kan wen!

    27 Maart 2024

    Die GrootJol toer die land plat in 2023!

    2 Maart 2023

    SIA se Charmaine se derde jaar by ‘Krone’: ’n Onvergeetlike musiekervaring

    15 September 2025

    Talle nuwe gesigte by dié jaar se Krone-konsert

    26 Januarie 2025

    ‘Krone’ weer op Loftus vanjaar!

    9 April 2024

    Maak gereed vir ‘Krone’ op Loftus!

    14 Februarie 2023

    Liefde by die Dam vier 10 jaar met ’n wêreldklas Super Mega Bonanza

    20 April 2026

    Afrikaans is Groot maak wéér geskiedenis!

    2 April 2026

    Super Mega Bonanza: 10 jaar van ‘Liefde By Die Dam’

    26 Februarie 2026

    SIA se Charmaine se derde jaar by ‘Krone’: ’n Onvergeetlike musiekervaring

    15 September 2025
  • TOEKENNINGS
  • RESENSIES
  • KONTAK ONS
    • Gesels met ons
    • Privaatheidsbeleid
    • Adverteer
    • Deel jou geleentheid
Afrikaanse Musieknuus
Home»Top-20»Afrikaanse Musieknuus Top 40: Week 11
Top-20

Afrikaanse Musieknuus Top 40: Week 11

Redaksiespan18 April 2021
Deel
Facebook WhatsApp Telegram Twitter Copy Link

SAAMGESTEL DEUR REPUTASIE

In die week se top-40 het 11 snitte gestyg, 17 het gedaal en vyf het onveranderd gebly. Daar is ook drie nuwe toetredes en vier snitte wat terugkeer. 

Riaan Benadé se Spontaan is vir die negende keer op nommer een. Hierdie liedjie het vandeesweek 97 591 kykbeurte gekry – ’n daling van 28.2% teenoor die vorige week. Vat ’n Bietjie, ook van Riaan, is op nommer twee die week.

Bernice West met Sonop-Blom en Fatman met Vuil Coke behou hul plekke op onderskeidelik drie en vier. En Boerepompie van Ricus Nel en Snotkop vind plek op nommer vyf. 

Rooksein bereik hul hoogste posisie nog met Kyk na my hart op nommer ses. Op nommer sewe verwelkom ons Jo Black en Refentse se Rig jou oë na die berge. 

Juan Boucher se Ek dink ek mis maar net jou hart is op nommer agt en Nonna van Appel is op nommer nege. Die top-10 word deur Biggy en Early B se Peanut Butter voltooi.

Dis ook nuut:

  • Vergeet van Ché op nommer 22.
  • Plaasjapie van Robbie Wessels op nommer 37.

Hierdie liedjies is terug:

  • Keeza van Riaan Benadé op nommer 24.
  • Pens en Pootjies van Snotkop op nommer 25
  • In Die Bosveld van Juan Boucher en Neil Somers op nommer 34.

Die Afrikaanse Musieknuus Top 40 werk op ’n statistiese barometer wat die hoeveelheid YouTube kyke per week meet. Die trefferlys se observasie periode is van Vrydag tot Donderdag elke week en dit is in lyn met internasionale standaarde.

HET JY GEWEET?

  • 468 liedjies word gemonitor vir ’n posisie op die Top 40
  • Die totale kykbeurte van die 468 liedjies is meer as 363 miljoen. 
  • Verlede week het al hierdie liedjies saam 3 402 275 nuwe kyke bygekry, waarvan 1 796 598 behoort aan die Top 40 liedjies.

Redaksiespan

Die redaksiespan maak keuses oor wat, wie en waar op die webblad moet gebeur.

JY SAL OOK HIERVAN HOU:

Afrikaanse Musieknuus Top-20: Week 15
Afrikaanse Musieknuus Top-20: Week 14
Afrikaanse Musieknuus Top-20: Week 13
Afrikaanse Musieknuus se top-40 trek ’n nuwe baadjie aan

Teken in op ons nuusbrief

Ontvang die jongste musieknuus in jou e-posbus.

‘Hemel Op Tafelberg’ kry nuwe lewe: Kurt Darren en Spoegwolf snoer kragte

24 April 2026

Zaan Sonnekus en Tasché tref diep met kragtoer duet ‘Dood’

24 April 2026

Francois van Coke onthul nuwe enkelsnit en droomagtige musiekvideo

23 April 2026

SKEUR breek grense met rou, eerlike debuut-EP

21 April 2026

Bibi betower met nuwe liefdesballade ‘Dromers’

17 April 2026

Type above and press Enter to search. Press Esc to cancel.