Close Menu
  • TUIS
  • NUUS
  • FEESTE EN KONSERTE
    • Afrikaans is Groot
    • Krone
  • TOEKENNINGS
  • RESENSIES
  • KONTAK ONS
    • Gesels met ons
    • Privaatheidsbeleid
    • Adverteer
    • Deel jou geleentheid
TikTok Instagram Facebook WhatsApp X (Twitter)
TikTok Facebook Instagram WhatsApp X (Twitter)
Afrikaanse Musieknuus
  • TUIS
  • NUUS
  • FEESTE EN KONSERTE
    1. Afrikaans is Groot
    2. Krone
    3. Kyk na alles

    Afrikaans is Groot maak wéér geskiedenis!

    2 April 2026

    Afrikaans is Groot 2025: Die grootste historiese konsert nóg!

    25 Maart 2025

    Afrikaans is Groot hou vir ’n 11de keer konsert en jy kan wen!

    27 Maart 2024

    Die GrootJol toer die land plat in 2023!

    2 Maart 2023

    ‘Krone’ skuif terug arena toe – en dis wat jy móét weet!

    23 Julie 2026

    SIA se Charmaine se derde jaar by ‘Krone’: ’n Onvergeetlike musiekervaring

    15 September 2025

    Talle nuwe gesigte by dié jaar se Krone-konsert

    26 Januarie 2025

    ‘Krone’ weer op Loftus vanjaar!

    9 April 2024

    Betify Hartenbos GrootFees 2026 nóg groter dié jaar!

    27 Augustus 2026

    Alles wat jy móét weet oor Afrikaans Oppi Platteland Kaapstad 2027

    24 Augustus 2026

    ‘Krone’ skuif terug arena toe – en dis wat jy móét weet!

    23 Julie 2026

    Francois van Coke & Vriende 2026: Gereed om geskiedenis te maak

    4 Junie 2026
  • TOEKENNINGS
  • RESENSIES
  • KONTAK ONS
    • Gesels met ons
    • Privaatheidsbeleid
    • Adverteer
    • Deel jou geleentheid
Afrikaanse Musieknuus
Top-20

Afrikaanse Musieknuus Top 40: Week 7

Redaksiespan21 Maart 2021
Deel
Facebook WhatsApp Telegram Twitter Copy Link

SAAMGESTEL DEUR REPUTASIE

15 Snitte het gestyg, 15 het gedaal, vyf het onverander gebly, ons verwelkom twee snitte terug en daar is drie nuwe toetredes. 

Dis Riaan Benadé se vyfde week op nommer een met Spontaan. Dié liedjie het vandeesweek 109 190 kykbeurte gekry – ’n 9.5% daling teenoor die vorige week. Op nommer twee en drie is geen verandering met Sonop-Blom van Bernice West en Vuil Coke van Fatman op onderskeidelik twee en drie. 

Vat ’n Bietjie van Riaan Benadé klim een plek van verledeweek se nommer vyf na vier en Juan Boucher van nommer ses na vyf met Ek dink ek mis maar net jou hart. Demi Lee Moore se Maak my jou Tequila skuif ook drie plekke op van nommer nege na ses. 

Op nommer sewe is Ricus Nel en Snotkop se Boerepompie terwyl Appel se Nonna staanplek kry op nommer agt. Jan Jan Jan se Gooi Mielies is op nommer nege en Ché en Snotkop se Ek like hoe jy dans voltooi die top-10.

Dirk van der Westhuizen se Jy bly nog by jou mamma en Julanie J se Arm keer terug na die top-40 terwyl Janie Bay en Danie Reënwolf se Ek glo nog in jou, Juan Boucher se Ons word een asook sy liedjie saam met Neil Somers, In die Bosveld ’n toetrede tot die ranglys maak!

Die Afrikaanse Musieknuus Top-40 werk op ’n statistiese barometer wat die hoeveelheid YouTube kyke per week meet. Die trefferlys se observasie periode is van Vrydag tot Donderdag elke week en dit is in lyn met internasionale standaarde.

HET JY GEWEET?

  • 437 liedjies word gemonitor vir ’n posisie op die Top-40.
  • Die totale kykbeurte van die 437 liedjies is meer as 339 miljoen. 
  • Verlede week het al hierdie liedjies saam 3 196 925 nuwe kykbeurte bygekry, waarvan 1 717 307 behoort aan die Top-40 liedjies.

Redaksiespan

Die redaksiespan maak keuses oor wat, wie en waar op die webblad moet gebeur.

JY SAL OOK HIERVAN HOU:

Afrikaanse Musieknuus Top-20: Week 15
Afrikaanse Musieknuus Top-20: Week 14
Afrikaanse Musieknuus Top-20: Week 13
Afrikaanse Musieknuus se top-40 trek ’n nuwe baadjie aan

Teken in op ons nuusbrief

Ontvang die jongste musieknuus in jou e-posbus.

Droomsindroom vier die mense wat lig bring met ‘Vir Die Son’

18 September 2026

Kurt Darren en Zaan Sonnekus blaas nuwe lewe in ikoniese ‘Meisie Meisie’

18 September 2026

Franja du Plessis vier 10 jaar – hier’s 10 van haar gewildste liedjies

17 September 2026

Dian Roux stel rou, emosionele nuwe enkelsnit bekend

14 September 2026

Wat jy onthou, het sy vergeet – Fran Prins stel ‘Jy Onthou Nie’ bekend

14 September 2026

Tik hier bo en druk Enter om te soek. Druk Esc om te kanselleer.