Close Menu
  • TUIS
  • NUUS
  • FEESTE EN KONSERTE
    • Afrikaans is Groot
    • Krone
  • TOEKENNINGS
  • RESENSIES
  • KONTAK ONS
    • Gesels met ons
    • Privaatheidsbeleid
    • Adverteer
    • Deel jou geleentheid
TikTok Instagram Facebook WhatsApp X (Twitter)
TikTok Facebook Instagram WhatsApp X (Twitter)
Afrikaanse Musieknuus
  • TUIS
  • NUUS
  • FEESTE EN KONSERTE
    1. Afrikaans is Groot
    2. Krone
    3. Kyk na alles

    Afrikaans is Groot maak wéér geskiedenis!

    2 April 2026

    Afrikaans is Groot 2025: Die grootste historiese konsert nóg!

    25 Maart 2025

    Afrikaans is Groot hou vir ’n 11de keer konsert en jy kan wen!

    27 Maart 2024

    Die GrootJol toer die land plat in 2023!

    2 Maart 2023

    ‘Krone’ skuif terug arena toe – en dis wat jy móét weet!

    23 Julie 2026

    SIA se Charmaine se derde jaar by ‘Krone’: ’n Onvergeetlike musiekervaring

    15 September 2025

    Talle nuwe gesigte by dié jaar se Krone-konsert

    26 Januarie 2025

    ‘Krone’ weer op Loftus vanjaar!

    9 April 2024

    Betify Hartenbos GrootFees 2026 nóg groter dié jaar!

    27 Augustus 2026

    Alles wat jy móét weet oor Afrikaans Oppi Platteland Kaapstad 2027

    24 Augustus 2026

    ‘Krone’ skuif terug arena toe – en dis wat jy móét weet!

    23 Julie 2026

    Francois van Coke & Vriende 2026: Gereed om geskiedenis te maak

    4 Junie 2026
  • TOEKENNINGS
  • RESENSIES
  • KONTAK ONS
    • Gesels met ons
    • Privaatheidsbeleid
    • Adverteer
    • Deel jou geleentheid
Afrikaanse Musieknuus
Top-20

Afrikaanse Musieknuus Top-40: Week 5

Redaksiespan7 Maart 2021
Deel
Facebook WhatsApp Telegram Twitter Copy Link

SAAMGESTEL DEUR REPUTASIE

Ses snitte het gestyg, 26 het gedaal, ses het onveranderd gebly en twee snitte het ’n toetrede tot die ranglys gemaak. Só lyk die week se top-40.

Dis Riaan Benadé se derde week op nommer een met Spontaan. Dié liedjie se kykbeurte het met 142 146 gestyg – ’n 19,5% styging. Bevok en Dirk van der Westhuizen se Stukkie Jive sluit op nommer twee by die top-40 aan. Dié liedjie, met sy uiteenlopende reaksie, sedert dit verlede week vrygestel is het 130 289 kykbeurte tydens die observasie periode ontvang. 

Fatman se Vuil Coke behou sy nommer drie plek terwyl Bernice West se Sonop-Blom twee plekke afsak na nommer vier. Riaan Benadé se Vat ’n Bietjie kry pos op nommer vyf met Juan Boucher se Ek dink ek mis maar net jou hart op nommer ses. 

Demi Lee Moore se Maak my jou tequila sak een plek van nommer ses na sewe terwyl Jan Jan Jan se Gooi Mielies ’n plek opskuif na nommer agt.

Boerepompie van Ricus Nel en Snotkop is dié week nommer nege tewyl Nonna van Appel sy plek op nommer 10 vind. 

Julani J se Arm sluit ook dié week aan by die top-40 op nommer 18.

Die Afrikaanse Musieknuus Top-40 werk op ’n statistiese barometer wat die hoeveelheid YouTube kyke meet per week. Die trefferlys se observasie periode is van Vrydag tot Donderdag elke week en dit is in lyn met internasionale standaarde.

HET JY GEWEET?

  • 425 liedjies word gemonitor vir ’n posisie op die Top-40.
  • Die totale kykbeurte van die 425 liedjies is meer as 333 miljoen. 
  • Verlede week het al hierdie liedjies saam 3 755 168 nuwe kykbeurte bygekry, waarvan 2 160 008 behoort aan die Top 40 liedjies.

Redaksiespan

Die redaksiespan maak keuses oor wat, wie en waar op die webblad moet gebeur.

JY SAL OOK HIERVAN HOU:

Afrikaanse Musieknuus Top-20: Week 15
Afrikaanse Musieknuus Top-20: Week 14
Afrikaanse Musieknuus Top-20: Week 13
Afrikaanse Musieknuus se top-40 trek ’n nuwe baadjie aan

Teken in op ons nuusbrief

Ontvang die jongste musieknuus in jou e-posbus.

Droomsindroom vier die mense wat lig bring met ‘Vir Die Son’

18 September 2026

Kurt Darren en Zaan Sonnekus blaas nuwe lewe in ikoniese ‘Meisie Meisie’

18 September 2026

Franja du Plessis vier 10 jaar – hier’s 10 van haar gewildste liedjies

17 September 2026

Dian Roux stel rou, emosionele nuwe enkelsnit bekend

14 September 2026

Wat jy onthou, het sy vergeet – Fran Prins stel ‘Jy Onthou Nie’ bekend

14 September 2026

Tik hier bo en druk Enter om te soek. Druk Esc om te kanselleer.