Close Menu
  • TUIS
  • NUUS
  • FEESTE EN KONSERTE
    • Afrikaans is Groot
    • Krone
  • TOEKENNINGS
  • RESENSIES
  • KONTAK ONS
    • Gesels met ons
    • Privaatheidsbeleid
    • Adverteer
    • Deel jou geleentheid
TikTok Instagram Facebook WhatsApp X (Twitter)
TikTok Facebook Instagram WhatsApp X (Twitter)
Afrikaanse Musieknuus
  • TUIS
  • NUUS
  • FEESTE EN KONSERTE
    1. Afrikaans is Groot
    2. Krone
    3. Kyk na alles

    Afrikaans is Groot maak wéér geskiedenis!

    2 April 2026

    Afrikaans is Groot 2025: Die grootste historiese konsert nóg!

    25 Maart 2025

    Afrikaans is Groot hou vir ’n 11de keer konsert en jy kan wen!

    27 Maart 2024

    Die GrootJol toer die land plat in 2023!

    2 Maart 2023

    ‘Krone’ skuif terug arena toe – en dis wat jy móét weet!

    23 Julie 2026

    SIA se Charmaine se derde jaar by ‘Krone’: ’n Onvergeetlike musiekervaring

    15 September 2025

    Talle nuwe gesigte by dié jaar se Krone-konsert

    26 Januarie 2025

    ‘Krone’ weer op Loftus vanjaar!

    9 April 2024

    Betify Hartenbos GrootFees 2026 nóg groter dié jaar!

    27 Augustus 2026

    Alles wat jy móét weet oor Afrikaans Oppi Platteland Kaapstad 2027

    24 Augustus 2026

    ‘Krone’ skuif terug arena toe – en dis wat jy móét weet!

    23 Julie 2026

    Francois van Coke & Vriende 2026: Gereed om geskiedenis te maak

    4 Junie 2026
  • TOEKENNINGS
  • RESENSIES
  • KONTAK ONS
    • Gesels met ons
    • Privaatheidsbeleid
    • Adverteer
    • Deel jou geleentheid
Afrikaanse Musieknuus
Innibos

Vuurwarm vermaak dié jaar op Innibos se hoofverhoog

Redaksiespan24 Junie 2019
Deel
Facebook WhatsApp Telegram Twitter Copy Link

Vanaf 26 tot 29 Junie is Innibos vuur en vlam en die hoofverhoog gaan sorg vir ’n kookwater program.

Hier is waarna jy kan uitsien:

Op Woensdag, 26 Junie skop Innibos die partytjie af met die grootste buitelug sokkies in Suid-Afrika. Kurt Darren, Snotkop, Ricus Nel, Lianie May, Jay, Die Campbells en vele meer gaan sorg vir die vermaak tydens die Huisgenoot Super Sokkie-konsert.

Donderdag, 27 Junie rock kunstenaars soos Karen Zoid, Fokofpolisiekar, Prime Circle en vele meer dit uit tydens die kykNET NOU!-konsert.

Jacaranda FM bied op Vrydag, 28 Junie die Jacaranda FM-konsert aan met Brendan Peyper, Tarryn Lamb, Leah, Refentse, Theuns Jordaan en vele meer.

kykNET vier hul 20ste verjaardag in styl tydens die kykNET-konsert op Saterdag, 29 Junie. Dié glansaand met top-kunstenaars soos Jo Black, Karlien van Jaarsveld, Demi Lee Moore, Riana Nel, Roan Ash, Corlea, Elvis Blue en vele meer beloof om ’n skouspel soos min te wees.

As ’n ekstra bonus word die gratis Loof Hom Innibos-konsert weer aangebied op Sondag, 30 Junie. Jo Niemand, Heinz Winckler, Sumarie Jordaan, Monique Steyn, Retief Burger en vele meer sing tydens die konsert.

Gesels saam op sosiale media met die hutsmerk #VuurEnVlam.

Redaksiespan

Die redaksiespan maak keuses oor wat, wie en waar op die webblad moet gebeur.

JY SAL OOK HIERVAN HOU:

Standard Bank Innibos Digitaal is hier – kom sit héél voor!
Kom rol saam by Innibos 2018
Kom wees ‘balhorig’ by Minibos-konsert
Innibos 2017: Hoofverhoog weer propvol talent

Teken in op ons nuusbrief

Ontvang die jongste musieknuus in jou e-posbus.

Droomsindroom vier die mense wat lig bring met ‘Vir Die Son’

18 September 2026

Kurt Darren en Zaan Sonnekus blaas nuwe lewe in ikoniese ‘Meisie Meisie’

18 September 2026

Franja du Plessis vier 10 jaar – hier’s 10 van haar gewildste liedjies

17 September 2026

Dian Roux stel rou, emosionele nuwe enkelsnit bekend

14 September 2026

Wat jy onthou, het sy vergeet – Fran Prins stel ‘Jy Onthou Nie’ bekend

14 September 2026

Tik hier bo en druk Enter om te soek. Druk Esc om te kanselleer.