Close Menu
  • TUIS
  • NUUS
  • FEESTE EN KONSERTE
    • Afrikaans is Groot
    • Krone
  • TOEKENNINGS
  • RESENSIES
  • KONTAK ONS
    • Gesels met ons
    • Privaatheidsbeleid
    • Adverteer
    • Deel jou geleentheid
TikTok Instagram Facebook WhatsApp X (Twitter)
TikTok Facebook Instagram WhatsApp X (Twitter)
Afrikaanse Musieknuus
  • TUIS
  • NUUS
  • FEESTE EN KONSERTE
    1. Afrikaans is Groot
    2. Krone
    3. View All

    Afrikaans is Groot maak wéér geskiedenis!

    2 April 2026

    Afrikaans is Groot 2025: Die grootste historiese konsert nóg!

    25 Maart 2025

    Afrikaans is Groot hou vir ’n 11de keer konsert en jy kan wen!

    27 Maart 2024

    Die GrootJol toer die land plat in 2023!

    2 Maart 2023

    SIA se Charmaine se derde jaar by ‘Krone’: ’n Onvergeetlike musiekervaring

    15 September 2025

    Talle nuwe gesigte by dié jaar se Krone-konsert

    26 Januarie 2025

    ‘Krone’ weer op Loftus vanjaar!

    9 April 2024

    Maak gereed vir ‘Krone’ op Loftus!

    14 Februarie 2023

    Liefde by die Dam vier 10 jaar met ’n wêreldklas Super Mega Bonanza

    20 April 2026

    Afrikaans is Groot maak wéér geskiedenis!

    2 April 2026

    Super Mega Bonanza: 10 jaar van ‘Liefde By Die Dam’

    26 Februarie 2026

    SIA se Charmaine se derde jaar by ‘Krone’: ’n Onvergeetlike musiekervaring

    15 September 2025
  • TOEKENNINGS
  • RESENSIES
  • KONTAK ONS
    • Gesels met ons
    • Privaatheidsbeleid
    • Adverteer
    • Deel jou geleentheid
Afrikaanse Musieknuus
Home»Feeste»Piekniek & Musiek»Bobby en Robbie op volgende Piekniek & Musiek
Piekniek & Musiek

Bobby en Robbie op volgende Piekniek & Musiek

Redaksiespan12 Junie 2018
Deel
Facebook WhatsApp Telegram Twitter Copy Link

FOTO: Verskaf

Die gewilde Piekniek & Musiek-konserte keer terug na die Kaap hierdie somer!

Kaartjies vir die eerste konsert van die seisoen met Bobby van Jaarsveld én Robbie Wessels is reeds beskikbaar. Vir slegs R175 kan jy twee van Suid-Afrika se mees gewildste Afrikaanse kunstenaars in aksie sien.

Die konsert sal soos oudergewoonte op Zevenwacht Wynplaas plaasvind gedurende die middag van Sondag, 4 November 2018.

Robbie Wessels en sy band sal al sy gewildste treffers met die gehoor deel, insluitende Leeuloop, Mphe Di Hoenor en Halley se Komeet. Robbie is ook welbekend vir sy verskeie rolprente, insluitende die lokettreffer Poena is Koning.

Bobby van Jaarsveld is een van Suid-Afrika se mees gewildste TV en musiek sterre. Hy het al verskeie toekennings as musikant ontvang met treffers soos Spieëltjie en My Alles. Hy is ook bekend vir sy TV rolle, insluitende The Voice SA, In Jou Skoene en is tans in die kykNET-komedie Mense Mense te sien.

Daar sal ook ’n verskeiendeheid van kostrokke, kroeë en piekniek-pakkies (pieknieks slegs beskikbaar deur vooraf te bestel) by die konserte wees.

Vir meer inligting, besoek gerus www.piekniekenmusiek.com. Toegang vir kinders 12 en jonger is slegs R85. Kaartjies is beskikbaar by WebTickets. Die konserte word ondersteun deur kykNET, Bok Radio, Die Burger, SARIE en Pick n Pay.

Redaksiespan

Die redaksiespan maak keuses oor wat, wie en waar op die webblad moet gebeur.

JY SAL OOK HIERVAN HOU:

Snotkop, Theuns en Tarryn sluit Piekniek & Musiek-seisoen af!
Grootste Piekniek & Musiek-konsert sluit seisoen op hoë noot af
Eerste Piekniek & Musiek-konsert byna uitverkoop
Piekniek & Musiek verskaf die klankbaan vir jóú Sondaemiddae

Teken in op ons nuusbrief

Ontvang die jongste musieknuus in jou e-posbus.

‘Hemel Op Tafelberg’ kry nuwe lewe: Kurt Darren en Spoegwolf snoer kragte

24 April 2026

Zaan Sonnekus en Tasché tref diep met kragtoer duet ‘Dood’

24 April 2026

Francois van Coke onthul nuwe enkelsnit en droomagtige musiekvideo

23 April 2026

SKEUR breek grense met rou, eerlike debuut-EP

21 April 2026

Bibi betower met nuwe liefdesballade ‘Dromers’

17 April 2026

Type above and press Enter to search. Press Esc to cancel.